Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zonneschijn Wildsplaas

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweerivier Plaas, Madibeng, 0255, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Zonneschijn Wildsplaas bied gerieflike selfsorgverblyf 61 km buite Brits op die pragtige Sunbeam Game Farm en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die chalet beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, en al die beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, ketel, eetgerei en breekware toegerus, en daar is ook 'n etenstafel. Daar is ook 'n moontlikheid dat gaste 'n kameelperd of 'n trop sebras vanaf die stoep kan besigtig. Indien gaste deur die veld beweeg sal hulle ook koedoes en njalas sien.

Die Elandsrivier vloei deur die plaas wat as een van die gewildste besienswaardighede op die plaas beskou word, en gaste kan ook onder die groot skadubome met 'n houtdek visvang. Hengelaars kan ook baars, tilapia, karp en katvis in die Elandsrivier gewaar. Gaste moet net versigtig wees vir enige krokodille en seekoeie. Verder kan gaste ook in die groot plaasdam swem.

Slaapplek

’n Bespreking by Zonneschijn Wildsplaas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ligging

  • Tweerivier Plaas, Madibeng, 0255, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweerivier Plaas, Madibeng, 0255, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA208c8492e0fcbb2aa60f260f6f05644ad3818c85e4b23c23f044760e69b3b825af614b1d2d644352535c669dbe22e738b3f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) Tweerivier Farm Madibeng 0255 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.291226687753 27.483793403504
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem