Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zonnevanger

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord Agter, Paardeberg-weg, Windmeul, Paarl, 7623, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zonnevanger is 'n gastehuis op 'n plaas in privaatbesit, halfpad tussen die Paarl en Wellington sowat 9 kilometer van die Paarl se middedorp af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge in die Wynlande.

Ons het 7 eenhede wat smaakvol versier is. Elke eenheid het 'n dubbelbed en/of 'n driedubbele stapelbed met 'n en suite-badkamer of 'n aparte badkamer met 'n wasbak, toilet, bad en/of stort. Verder is elke eenheid toegerus met 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en lugversorging.

Konferensiegeriewe kan bespreek word, en ons het ook 'n puik trou-venue op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar en Zonnevanger is lekker naby wynplase, perdryplekke, bergfietsroetes en ander besienswaardighede en doendinge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 68 resensies vir Zonnevanger
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Noord Agter, Paardeberg-weg, Windmeul, Paarl, 7623, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zonnevanger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord Agter, Paardeberg-weg, Windmeul, Paarl, 7623, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4VZTelf63PIgk7s7CupxWuJFndiwcow6Ao3kg0eKfm9UskMSM2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Noord Agter, Paardeberg Road Windmeul 7623 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.66858700312 18.929724952393