Zonnevelt
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooiklippiestraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Zonnevelt is 'n lieflike selfsorghuis in die kusdorpie Witsand en is ideaal vir 'n klein gesin aangesien dit net oorkant die pad van 'n kinderspeelpark geleë is.
Dié huis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed vir kinders. Daar is 'n bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer.
Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea met 'n etenstafel en sitplek vir 6. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.
Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n kaggel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met 'n Smartbox. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Skuifdeur lei dan na is 'n toegeboude stoep met 'n ingeboude braai.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Luke Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 87
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Rooiklippiestraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Zonnevelt het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooiklippiestraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap