Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zorgvliet Wines Country Lodge

B&B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Akkommodasie vir ekstra kinders onder 12 jaar sal teen R470 per aand (sluit ontbyt in) gehef word indien hulle die kamers met hulle ouers deel. 'n Bababedjie kan voorsien word (onderhewig aan beskikbaarheid) of ouers kan hul eie saambring. Kinders van 13 jaar en ouer, of ekstra volwassenes per kamer sal R770 per aand (sluit ontbyt in) gehef word indien hulle die kamer met die volwassenes deel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, Helshoogtepas, Banhoekvallei, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzdzpV1mrnKZEgCokv6j63oCR5wtpeU37TWbQVwk14dnxviLKHc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 170 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 R310, Helshoogte Pass Banhoek Valley 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.914552944443 18.935483694077
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem