Stellenbosch Akkommodasie by Zorgvliet Wines Country Lodge | LekkeSlaap
+28

Zorgvliet Wines Country Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Zorgvliet Wines Country Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ferdi P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was baie luuks, netjies en puik waarde vir geld.

Ongelooflike mooi omgewing, pragtige lodge met vriendelike personeel, sal Zorgvliet aanbeveel.

Andrea G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea G
Saam met vriende

Wat 'n pragtige plek, met uitstekende diens.

Kamers is pragtig en ruim. Diens was uitstekend, ek het vars produkte by my gehad, wat die personeel in hulle kombuis gehou het. Pragtige uitsigte oor die berge.

Elmarie S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Gesin met tieners

Onvergeetlike ervaring. Akkommodasie, etes, diens en ligging was puik.

Die ligging is ideaal in 'n omgewing met talle besienswaardighede. Die landgoed is asemrowend mooi. Rustige atmosfeer, veilig, netjies. Etes en wyn is besonders. Diens is puik. Sal beslis weer wil besoek... 2 nagte was te min!

Marlene E - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene E
Gesin met klein kinders

Prentjiemooi ligging.

Pragtige geboue wat atmosfeer skep. Baie vriendelike personeel. 5-ster akkommodasie.

Ernest G - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Rustige kamer. 5 min buite Stellenbosch en so 15 min van Franschhoek af. Perfek geleë vir 'n naweek se rondrits tussen die restaurante en kosmarkte.

Chrissie W - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrissie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers binne is gerieflik.

Die kamers is onberispelik en pragtig gedekoreer, maar baie teleurgesteld dat ons geen uitsig op die asemrowende berge kon hê nie. Ontbyt was baie besonders en diens was uitstaande.

Pierre N - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre N
Gesin met tieners

Stunning.

Great place to stay. Amazing location and service.

Marna D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie wat ons verwag het nie. Effens teleurstellend.

Ek het baie meer verwag. Ons kamer se badkamer spieël was ook vuil, vol water spatsels. Personeel was afwesig en ons moes wag om gehelp te word. Die ontbyt was ook baie teleurstellend, vrugte was nie goed en mooi voorgesit nie. Die "condiments" soos konfyt en souse ens. was as in hul oorspronklike houers op die buffet tafel met gewone "winkelbrood" by die mooi gebakte croissants. Dis 'n pragtige plek, met soveel potensiaal, maar die diens was nie wat mens verwag as jy so baie geld betaal nie. Ek was oorsee vir 4 maande en wou graag my eerste aand terug in SA spandeer met ons Suid-Afrikaanse gasvryheid en goeie diens. Jammer ek klink seker soos 'n snob, maar ek was baie opgewonde oor die verblyf, en die kamer was baie mooi, die dekor ens., maar die diens was regtig nie op standaard nie.

Vandy F - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vandy F
Saam met vriende

Baie luuks en gemaklik!

Dit was baie aangenaam, die kamer is baie gemaklik en smaakvol, die beddens is van die bestes waarop geslaap het. Baie aangename verblyf.

Willem C - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie lekker, pragtige uitsig, skoon huis, mooi linne. Uitstekende ontbyt en die proteas was onbeskryflik mooi op die tafels. SA is die beste, met die vriendelikste mense en die lekkerste kos! Baie dankie!

Josef L - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef L

Die beste van al ons plekke waar ons oorgeslaap het!

Dit was verseker die plek wat uitgestaan het met ons reis en almal se gunsteling-verblyf!

Vanaf R2 470
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 470
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 470
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, Helshoogtepas, Banhoekvallei, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzdzpV1mrnKZEgCokv6j63oCR5wtpeU37TWbQVwk14dnxviLKHc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 470  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 R310, Helshoogte Pass Banhoek Valley 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.914552944443 18.935483694077
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za