Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zuikerkop Country Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zuikerkop Farm, , Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zuikerkop Country Game Lodge is tussen Ficksburg en Ladybrand in die skilderagtige Vrystaat geleë en bied 'n rustige oase en gewilde trou- en konferensiesentrum. Ons kan 58 gaste akkommodeer in pragtige chalets en rondawels.

Ons luukse restaurant, boma met 'n kroeg en braai en die luukse dag-spa is 'n wenresep vir die perfekte Afrika-wegbreek. Gaste moet ten minste 2 dae voor die tyd besprekings maak vir die restaurant, spa en wildritte.

Die ontwerperstuin het 'n gazebo wat ideaal is vir buite-troues en die bekoorlike kapel bied 'n knus en intieme trou-seremonie. Ons het 3 onthaal-venues met plek vir 50 - 200 gaste wat spog met die mooiste uitsig as agtergrond. Daar is ook rugsakreisigerslosies vir 40 gaste.

Die moderne konferensiesentrum bied die nuutste grafiese-projeksietoerusting en het plek vir 80 afgevaardigdes.

Ander aktiwiteite sluit in; pieknieks in die natuur, 'n swembad, mini-gholfbaan, vlugbal, wildkyk, voëlkyk (meer as 200 spesies), visvang, bergfietsry (bring jou eie fiets) en uitstekende staproetes. Ons bied ook spanbou-aktiwiteite vir jou maatskappy aan.

Ons is geskik vir enige geleentheid onder die son en fokus op persoonlike aandag en details om te verseker dat die geleentheid onvergeetlik sal wees.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 40 resensies vir Zuikerkop Country Game Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Zuikerkop Farm, , Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Gaste dink Zuikerkop Country Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malotiroete Vrystaat
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zuikerkop Farm, , Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3M2RjY2Q4LTUxMDEtNGE3NC1hODUyLWYxYWVjMTU2MjNjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Zuikerkop Farm Tandjiesberg Road 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.009360134385 27.586982399225