Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zula Beach House and Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstrandweg 9, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zula Beach House and Cottage is 'n pragtige grasdak-eiendom met 'n uitsig oor die sandduine en die uitgestrekte baai in Paternoster. Die verblyf bied alles wat gaste vir 'n familiereünie benodig. Gaste kan op die strand gaan stap of draf, in die dorpie uiteet en die strandfront reg voor die huis is 'n uitstekende plek vir vlieërbranderry en branderplankry.

Zula Beach House het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en daar is 'n aparte kothuis met slaapplek vir 2 volwassenes. Die eenhede kan apart of saam bespreek word vir 'n groot groep. Honde is ook teen 'n ekstra koste welkom.

The Beach house beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderkamer, 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot bad en 'n buitestort wat na 'n omheinde tuin met 'n uitsig oor die strand lei. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ruim en as 'n slaapsaal ingerig met 4 enkelbeddens was al koninggrootte-beddens opgemaak kan word Hierdie kamer is op die boonste verdieping en is ideaal vir kinders. Dit het 'n oopplan-bad en 'n aparte toilet. Die vierde slaapkamer is in die grasdak-anneks. Die solderkamer is ideaal vir tieners en het 'n dubbelbed. Gaste wat in hierdie kamer slaap maak van die aparte toilet op die onderste verdieping gebruik en in die somer kan die buitestort ingespan word. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste e die sitarea het 'n kaggel, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die huis het ook gratis WiFi.

The Beach Cottage is 'n oopplan-ateljee, maar dit is ni by die tarief van die hoofhuis ingesluit nie en moet aparte gehuur word. Dit het 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n en suite-stort. Die kothuis het 'n kombuisie en dit het 'n kaggel, TV, sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is 'n gasbraai en 2 sonstoele buite.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Zula Beach House and Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 6

Ligging

  • Langstrandweg 9, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zula Beach House and Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstrandweg 9, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaddcd1cfc07dc30c2b92119f5f053d4dcee7e266cde421526e3c6cc36b6279661d6a2a2c88a98e95284b956449c406e5e0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Langstrand Road Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.803469 17.900113
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem