Zulani Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Zulani Guest House bied gerieflike en afgesonderde B&B-verblyf in St.Lucia. Dit is 'n klein, gesinsbestuurde gastehuis waar die eienaars byderhand is om raad te gee oor ekskursies, toere en besienswaardighede in St. Lucia.

Die gastekamers het lugversorging, 'n uitsig oor die swembad en elk 'n privaat ingang vanaf die swembad-area. Elke kamer het beddens met Rest Assured-matrasse, 'n yskassie en 'n platskerm-TV. Die kamers is in skakerings van room, geel en ligte grys versier met natuurlike houtmeubels en skilderye van 'n plaaslike kunstenaar.

Zulani Guest House is stapafstand vanaf die Igwala voetslaanpad, die Estuary boothelling, die Zulumark en 'n rits restaurante en winkels in St Lucia.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zulani Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 R1 000 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za