LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zum Potjie Restcamp | LekkeSlaap
+20

Zum Potjie Restcamp

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot Sonop, Klein Otavi Plaat, Otavi, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R260 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Zum Potjie Restcamp bied B&B, gedeelde selfsorg of kamp aan gaste en is 10 km vanaf Otavi, in die Otjozondjupa-streek van Namibië.

Verblyf by Zum Potjie Restcamp beskik oor 2 kampeerterreine en 5 bungalows. Elke bungalow het 2 enkelbeddens met muskietnette en 'n tafel en stoele. Elke bungalow het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kampeerterrein het 'n grasperkarea om tente op te slaan, sitarea onder skadu en braai-area. Die kampeerterreine het toegang tot gemeenskaplike ablusieblokke en betaalde kragvoorsiening om elektronika te laai.

Ontbyt en ander maaltye, insluitend tradisionele potjiekos kan teen verskeie kostes gereël word. Die instansie bied ook 'n swembad en 'n klein plaasmuseum. Daar is doendinge soos voëlkyk en voetslaanroetes wat kan verken word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Zum Potjie Restcamp
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Plot Sonop, Klein Otavi Plaat, Otavi, 0000, Otjozondjupa
  • Gaste dink Zum Potjie Restcamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Otjozondjupa Namibië
Vanaf R260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot Sonop, Klein Otavi Plaat, Otavi, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuutExEg4pEBvplq0uS2XzTSxSpMcrMntK0NHew9ZFNxuQGnBqL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R260  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Plot Sonop Farm Klein Otavi 0000 Otjozondjupa 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -19.598101357422 17.413389086723
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!