LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zurich Garden Lodge | LekkeSlaap
+16

Zurich Garden Lodge

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Zurich Garden Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Betsie L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Betsie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers was nog nie reg om te verhuur nie.

Was baie teleurgesteld. Geen bedkassies, geen stoel, geen kas, gate in mure met elektriese draadjies wat sigbaar is, gat in plafon. Een kamer wat sy ons aangebied het, het nie eers 'n wasbak in gehad nie. Geen bed- of badmatjies. Moes gaan vra vir tweede handdoek. Gat in laken. Duvet cover met geen duvet inner. Handdoeke verslete. Geen koffie- en teemaakgeriewe. Plastiek was nog op matras. Op TV was nog die sticker van hoe groot ens die TV is. Personeel was darem vriendelik, maar dis waar dit geëindig het. Nog nooit so 'n bloutjie geloop nie.

Nadine S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S
Besigheidsreis

Great service and friendly staff, value for money.

See stars.

Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 5, Benoni, Johannesburg, 1520, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9jQLy02AxEftSkPqsJh533vc2IlN60PLwoz9mCNPItahw8uMPi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R625  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 5 Park Street Benoni 1520 Gauteng 086 999 0018 10:00-18:00 10:00 -26.187702903335 28.306189236176
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!