Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zvakanaka Gasteplaas

Igababa Cabin
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Igababa Cabin bestaan uit 'n groot slaapkamer/woonkamer-area met 'n kaggel en 'n aparte kombuis en badkamer. Groot glas skuifdeure maak op die groot houtdek oop aan die voorkant van die kajuit en 'n braai-area langs die kombuis onder 'n doringboom. Daar is 'n swart 2 m x 3 m vlak swembad langs die veranda. Onder die bome, met 'n pragtige uitsig van die berge, is 'n luukse ovaal dubbelbad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

DStv - gratis.
Minimumverblyftydperk van 2 nagte bespreking oor naweke en 3 oor langnaweke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Madala's Cottage
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Madala's Cottage het 'n groot hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, met sy eie en suite-toilet en aparte stort. Die tweede slaapkamer is klein het het 2 enkelbeddens. Die kamer het sy eie stort en toilet. Vanuit die stort, deur glas skuifdeure, is 'n buitelugstort en dubbelbad in 'n geslote tuin. Daar is 'n oopplan-leefarea, -kombuis en -eetkamer. Daar is 'n Jetmaster-kaggel en beide slaapkamers het muurverwarmers.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Gratis, onbeperkte WiFi.

Huisreëls

DStv - gratis.
Minimumverblyftydperk van 2 nagte bespreking oor naweke en 3 oor langnaweke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zvakanaka-plaas, Witvlag-pad, Makhado, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiNTQ3N2NmLTkxNDEtNDA1Zi1iOTU4LTM1YTUyNDM0YzM1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Zvakanaka Farm Witvlag Road 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -22.977784379514 29.952657222748
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem