Makhado Akkommodasie by Zvakanaka Gasteplaas | LekkeSlaap
+27

Zvakanaka Gasteplaas

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Zvakanaka Gasteplaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Erika V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Gesin met klein kinders

'n Ideale oornagstop op pad Mapunbugwe toe gewees!

'n Huisie met hakke agter elke deur vir handdoeke, som ons verblyf baie goed op. Hier is beslis aan gemak en die fyner detail gedink! Die huisie was skoon en netjies, die omgewing wonderskoon en presies die regte soort oornagstop wat ons nodig gehad het op pad Mapunbugwe toe!

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Dear Erika,

Please excuse my reply in Engish! Thank you so much for the lovely review. It is much appreciated. I am sorry we never got to meet but delighted you enjoyed your brief visit!

All the best for 2020

Warm wishes
Gail

Zvakanaka Gasteplaas
Siegwalt K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegwalt K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Zvakanaka is 'n wonderlike plek vir 'n wegbreeknaweek, lekker stapplek, awesome plante en voëls.

Het 'n wonderlike naweek in die Zoutpansberg gehad. Die blyplek is noukeurig en stylvol versorg, netjies en skoon. Geen detail is gespaar nie. Dit is ‘n wonderlike plek vir ‘n wegbreek. Die stap oor die berg is ongelooflik en bring mens in kontak met die plantegroei en dierelewe van die streek. Bo-op die berg is die uitsig asemrowend. Voëllewe is spectacular! Ook ‘n goeie basis om die streek verder te verken. Sal die plek aanbeveel. Ons kom vir seker weer.

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Many thanks for this wonderful review, Siegwalt! Please forgive me for replying in English.

We are so very happy you enjoyed your visit, the walks, the birds and the mountain. We are delighted you want to return and we will see you then.

All the best and the warmest wishes,
Gail and Al

Zvakanaka Gasteplaas
Peet S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet S
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Asemrowende verblyf en natuur.

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Good day Peet,

Thank you so much for the review! It was lovely to meet you and we are delighted that you enjoyed your stay.

All the best.
Gail

Zvakanaka Gasteplaas
Diana C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana C
Saam met vriende

We couldn't have been happier!

Our stay at Zvanaka was perfectly lovely, and if we'd known what a great place it was, we'd have booked for another night, instead of just stopping over on the way to Pafuri. It is conveniently close to the N1, yet quiet, and the bird life is great. Gail has thought about all the little things that makes a guest feel special. We left with a sense of having been very generously treated and will certainly return.

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Hello Diana.

Thank you so much for taking the time to write this fabulous review! It was lovely to meet the three of you and I was happy to hear you had some good time in the morning for bird photography! We are delighted that you enjoyed Madala's Cottage and yes, sad that it was only one night! We hope you will return someday, maybe when it is greener and the birds are even busier.

Warmest wishes

Gail and Al

Zvakanaka Gasteplaas
Marianne C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, rustige plek om te bly. Die regte plek om die batterye te herlaai en rus vir die siel te vind.

Het heerlik gebly met spesiale aandag deur die eienaar wat dit daardie persoonlike atmosfeer gee. Rustig. Goed toegeruste kombuis, unieke badkamer. En 'n paar goeie boeke as jy regtig verveeld is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely tranquil place to stay. Right place to recharge the batteries and find peace for the soul.

Had a wonderful stay with special care and attention by the owner that gives it a lovely personal touch. Peaceful and tranquil. Well equipped kitchen, unique bathroom. And some good reads if you are really bored.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Dear Philna

Thank you so much for taking the time to review Igababa. It was lovely to meet you and we are delighted you so enjoyed your visit.
We look forward to welcoming you again.
Warmest wishes

Gail and Al

Zvakanaka Gasteplaas
Chris V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese langnaweek.

Dit is ‘n baie goed toegeruste plek met baie aandag aan klein besonderhede geskenk - was voorwaar ‘n voorreg om daar te kon bly!

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Please excuse the English! Thank you so much for taking the time to write this review! We are delighted that you enjoyed Madala's Cottage so much. We really hope you will return to Zvakanaka and maybe try Igababa Cabin next time!. All the best to you and your wife and thank you for visiting.

Warm wishes, Gail and Al

Zvakanaka Gasteplaas
Rika C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika C
Gesin met tieners

Puik verblyf.

Ons het heerlik gebly. Rustig, in die mooi natuur en baie goed toegerus.

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Thank you so much for taking the time to write this review and rating us so highly! It was a pleasure hosting you and we do hope you and your family will return some day.

Warmest wishes,
Gail and Al

Zvakanaka Gasteplaas
Anton V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Wat 'n heerlike verrassing! 'n Pragtige wegbreekplek in die hartjie van die bosveld. En om elke oggend as jy wakker word en na die berg te kyk is pure genot. Igabab is 'n baie netjiese, volledig toegeruste blyplek. Ons het dit voorwaar geniet en kan Zvakanaka sterk aanbeveel. Keep up the good work Gail and Al.

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Please excuse the reply in English!
Thank you so much for taking the time to write this wonderful review, we appreciate your kind words. We are delighted you enjoyed your little holiday here in the Soutpansberg and sincerely hope we will host you again in the future.
All the best for 2018.

Zvakanaka Gasteplaas
June S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis ongelooflik.

Dis verseker die plek om te boek. Totaal en al privaat. Die beste plek wat ek in lank tyd by was. Verseker plek om aan te beveel.

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Please forgive the English once again. Thank you for the wonderful rating. We are delighted that you both enjoyed your stay in the Igababa Cabin. We hope you will visit again sometime. Have a safe and happy festive season. Warmest wishes, Gail and Al.

Zvakanaka Gasteplaas
Jan D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf, rustig en uitstekende diens.

Akkommodasie puik, skoon en netjies. Alle benodigdhede was verskaf, vanaf sjampanje en vars blomme tot die kleinste detail i.e. hout, vuuraanstekers, kaggelhout en sepies vir Afrika. Staproetes baie lekker, van maklik tot effens moeilik (berg). Natuurskoon wonderlik, baie snaakse voëls (mooi), bokke, baie vriendelik en sku. Swembad skoon en vars. Braaiplek goed toegerus en daar is 'n aparte boma by die braaiplek vir 'n bonfire ens. Water skoon en drinkbaar (lekker). Ape in omgewing, maar nie lastig nie. Buite bad 'n wenner.

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Firstly, please excuse me for answering in English - my Afrikaans is truly awful! Thank you so much, Jan, for your very thorough review, I always appreciate the time guests take to write reviews! We are delighted that you enjoyed your visit and appreciate the kind words.

I do hope we will have the pleasure of hosting you again sometime!

Warm wishes to you both,
Gail and Al

Zvakanaka Gasteplaas
Dikeledi M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dikeledi M

Peaceful, beautiful and fantastic customer service.

I had a wonderful time, the place is ideal when you want to get away from the city life. Will definitely be going back soon.

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Thank you for taking the time to do this review Dikeledi, it is much appreciated. We are very happy you enjoyed your visit and we look forward to hosting you again. Have a lovely weekend. Gail and Al

Zvakanaka Gasteplaas
Nataliya P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nataliya P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Amazing place and touch of the owners in it.

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Thank you so much Natalyia! It make us very happy to hear how you both enjoyed your visit so much! We look forward to hosting you again! Warmest wishes, Gail and Al

Zvakanaka Gasteplaas
Estie S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike, heerlike blyplek.

Zvakanaka Farm is regtig die moeite werd om te besoek. Dis pragtig, stil en rustig. Die eienaars is uiters vriendelik en tegemoetkomend. Mooiste uitsig. Die mis toe ons daar aankom was 'n bonus. Madala huis het alles wat mens nodig het. Die "personal touches" soos vars blomme, Amarula en sjokolade was 'n heerlike verassing. Ons sal verseker weer gaan.

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Hi Estie & Jan,
Thank you for writing this review - we are delighted you and Archie and Annemie enjoyed your stay! We enjoyed meeting you! Much better kuiering at Madala's than sitting at athletics!! Take care and Al and I look forward to hosting you again!

Warmest wishes

Gail and Al

Zvakanaka Gasteplaas
Etresia V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etresia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik ontspanne en natuurryk.

Groot en baie goed ingerig.

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Forgive the English Tresia! Thank you so much for the wonderful feedback! I am so happy that you and Lofti enjoyed your visit so much! We look forward to hosting you again sometime! :)

Zvakanaka Gasteplaas
Delene C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies!

Rustig met baie privaatheid en heerlik in die natuur.

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Hi Delene

Thank you so much - and I apologise for not being able to reply in Afrikaans! I really appreciate your review and am delighted that you enjoyed your stay at Igababa - it makes me (us) very happy! And I do hope that you will be able to visit us again.

All the best.

Gail and Al

Zvakanaka Gasteplaas
Lyn E - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik privaat, waar mens werklik net kan stil word in die pragtige natuur!

Ek en my man wil altyd graag by 'n plek bly waar ons heeltemal privaat kan wees, maar met mooi natuurskoon en voël- en dierelewe, en waar elke behoefte aan voorsien word. En dit boonop teen 'n bekostigbare prys. Igababa by Zvakanaka is so 'n plek, en ons hoop om dit weer en weer te besoek!

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Baie, bakie dankie virdie wonderlike woorde Lyn! I get such pleasure from my guests' appreciation of our Cabin and Cottage. I am delighted you and Peter enjoyed your visit.
Thank you for taking the time to write the review.
Forgive the English, maar my Afrikaans is baie awful.

Zvakanaka Gasteplaas
Gras K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gras K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike plekkie om te bly.

Ons tydjie daar was net te kort, maar ek sal graag weer wil gaan kuier in daardie rustige omgewing. Die kleinste dingetjie wat jy aan kan dink is daar, neem net kos en klere en ontspan. Dankie Gail, dit was baie spesiaal.

Zvakanaka Gasteplaas's terugvoer

Baie dankie Gras en Paul! We are delighted you enjoyed your brief stay and do look forward to hosting you again!

Zvakanaka Gasteplaas
Cathy D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

They cater to your every whim.

Carine G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese wegbreek!

Gail en Alistair maak voorwaar 100% seker dat jou verblyf net 'n plesier is. Die kothuis is baie goed toegerus, veral die kombuis. Die uitsig is ongelooflik en die buitebad hemels. Hier kom kuier ons definitief weer en sommer gou!

Marius V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese privaatheid!

Ideal for a private breakaway to relax and spend quality time in nature away from work and people.

Ross E - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

No complaints.

Manda R - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste natuur bied rus en vrede!

Baie spesiaal vir 'n lekker wegbreek, pragtige uitleg ... min is altyd meer!

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zvakanaka-plaas, Witvlag-pad, Makhado, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiNTQ3N2NmLTkxNDEtNDA1Zi1iOTU4LTM1YTUyNDM0YzM1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Zvakanaka Farm Witvlag Road 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -22.977784379514 29.952657222748
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za