Pick your preferred language

English

Afrikaans

+53
Gastehuis in Clarens

Zwartmodder

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 462 Cillier Straat, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Zwartmodder is in die vreedsame dorpie Clarens, die juweel van die Vrystaat, geleë. Die eenheid bied stylvolle verblyf in 'n stil deel van die dorp en is slegs 600 m vanaf die middedorp, met 'n keur van kunsgalerye, oulike winkeltjies, die brouery en lieflike restaurante om te besoek.

Zwartmodder het 2 individueel gemeubileerde eenhede om van te kies. Die eerste eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n ovaalbad. Die tweede eenheid het 2 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed met 'n aparte badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n aparte toilet. Albei eenhede het koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas.

Clarens is die ideale basis vanwaar die omliggende omgewing, soos die majestueuse Golden Gate Nasionale Park met sy asemrowende roetes en verskeie doendinge, te verken. Dis ook die perfekte oornagplek wanneer jy tussen die Vrystaat, Durban en Mosambiek reis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 221 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anika S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies! Heerlike verblyf! Ons was vriendelik ontvang en kon maklik die sleutel weer terugbesorg. Baie mooi, netjies en skoon.
Des 2025
Desré H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gekuier. Die tuin is pragtig. Dankie vir die goeie diens ontvang van die webtuiste, ons gasvrou Marlise en die vriendlike personeel.
Des 2025
Elma G
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend en pragtig! Pragtige plek, het baie lekker gebly.
Nov 2025
Marisa F
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflike oornag tuiste. Heerlik en gerieflike oornag tuiste in 'n pragtige dorpie!
Sep 2025
Lee-Ann B
Saam met vriende
5.0
Rustig. Gerieflik, alles wat jy nodig het. Mooi berguitsig op die stoep.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 221

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 462 Cillier Straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Zwartmodder het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 899
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 899
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 899
per nag, vir 2 mense
Bespreek

462 Cillier Straat, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAstPrsu7bQZ2aRxvhkEqYoOn7EPsUVeQI9fAwSDqRLqpP1whFx0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 221 5 1 5 462 Cillier Straat Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.509104532156 28.418991565704
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang