Kategorie: Kos & Kuier

Jou kitsgids tot die Knysna Oesterfees

Jou kitsgids tot die Knysna Oesterfees

Die Knysna Oesterfees, wat jaarliks in Julie plaasvind, is omtrént ʼn kaleidoskoop van feesgees, adrenalien, musiekvertonings, familietyd, Tabasco-sous, kunsvlyt, kuier, en natuurlik ʼn paar ton vars oesters! Alhoewel ons net drie dae van die fees bygewoon het, het ons elke oomblik gate uit geniet. Volg bietjie ons kitsgids en jy sal gou sien dié fees behels veel meer […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

19 Augustus 2015

Ons toer deur die Tuinroete: van Kaapstad tot Port Elizabeth

Ons toer deur die Tuinroete: van Kaapstad tot Port Elizabeth

Dit is nie moeilik om te sien hoekom so baie mense keer op keer terugkeer na die Tuinroete nie. Dié roete strek van Stilbaai tot Stormsrivier en is een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Die Tuinroete kronkel deur die skouspelagtige natuurskoon, verby dorpies en spogstrande, en ek het onlangs die voorreg gehad om dié pragtige roete plat […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

12 Augustus 2015

Vuurwarm kerrie teen die winterkoue

Vuurwarm kerrie teen die winterkoue

In Tamil is dit kari, in Engels rym dit met hurry en volgens baie Boere móét dit by ʼn kerkbasaar saam met Tastic-rys bedien en met gemmerbier afgesluk word. Maar as ʼn mens bietjie in die verlede gaan delf of bereid is om ʼn entjie te ry, besef ʼn mens gou kerrie kom al ʼn ver pad en het meer […]

Herman Botha

Herman Botha

28 Julie 2015

Kampwenke vir die winter

Kampwenke vir die winter

Kyk, om te kamp in die winter klink seker nie vir almal na pret nie, maar daar is ’n hele paar kampkonings daar buite wat dit al onder die knie het. Ons het ’n paar basiese kampwenke wat enige kamp-uitstappie, reën of mooiweer, in ’n KAMPioen-wegbreek sal omskep. So, kies vir jou ’n kampplekkie, pak vir jou […]

5 Redes vir winter-wildkyk

5 Redes vir winter-wildkyk

In Jan Alleman se woordeboek word “somer” en “wegbreekseisoen” as sinonieme geklassifiseer. Maar ons almal weet hierdie tipe Janne maak nou en dan ʼn fout. So hier is 5 redes hoekom “winter” en “wegbreek” heeltemal uitruilbaar is in LekkeSlaap se woordeboek. 1. Winter-aanbiedings Baie wildreservate lok besoekers met vuurwarm spesiale aanbiedings gedurende die bibber-maande. Phumula Kruger Lodge […]

Herman Botha

Herman Botha

11 Junie 2015

5 top-wynplase in die Robertson-wynvallei

5 top-wynplase in die Robertson-wynvallei

“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, klein bietjie wyn vir my, klein bietjie wyn vir my. Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou.” Anton Goosen was duidelik nie in die Robertson-wynvallei toe dié lirieke geskryf is nie, […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

3 Junie 2015

Swellendam: Smul | Slaap | Speel

Swellendam: Smul | Slaap | Speel

Vir baie reisigers is Swellendam maar een van baie bakens op die pad tussen die Kaap en die Tuinroete. Maar dié dorp, die derde oudste dorp in die land, bied soveel meer waarvan gereelde besoekers salig onbewus is – van ʼn nostalgiese feëtjieparadys tot bedrywige bessieplase tot die eerste reënwoud-spa in die land. Ek het gaan uitvind […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

5 Mei 2015

’n Kitsgids tot eetplekke in Riebeek-Kasteel

’n Kitsgids tot eetplekke in Riebeek-Kasteel

Dié dorp is nie net prentjiemooi nie, maar ook lewendig en propvol fassinerende doendinge. Shiraz, volryp olywe, kleurvolle seisoene, asemrowende uitsigte, skilderagtige sonsondergange en immergroen plantegroei maak van Riebeek-Kasteel ‘n droombestemming. Dis ‘n oase vir natuurliefhebbers, stappers, bergklimmers, voëlkykers en enige iemand wat net wil ontspan. Dit ‘n besondere geskiedkundige dorpie met ‘n hele paar besienswaardighede, […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

30 April 2015

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart