Kategorie: Wes-Kaap

Anderkant die Boereworsgordyn: Kaapstad se Noordelike Voorstede

Anderkant die Boereworsgordyn: Kaapstad se Noordelike Voorstede

Miljoene besoekers stroom elke jaar na die Moederstad en met goeie rede – net sowat 25 minute buite die geroesemoes van verkeer en toeriste wag daar heelwat verrassings op jou. Ons praat natuurlik van al die juwele in Kaapstad se Noordelike Voorstede! Dié voorstede bied ’n rustiger lewenstyl as die middestad en legio dinge om […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

16 Maart 2018

Malmesbury in Engeland!?

Malmesbury in Engeland!?

Buiten Tafelberg, legio wynplase en ’n kuslyn wat die Atlantiese en Indiese Oseaan insluit, het die Wes-Kaap ook ’n rits dorpe met naamgenote in Brittanje, die Verenigde State van Amerika en selfs in Nieu-Seeland. Daarom het LekkeSlaap 10 Wes-Kaapse dorpe uitgesoek wat eweknieë in die buiteland het en ons deel graag ’n handjie vol ooreenkomste […]

Karli Durr

Karli Durr

9 Maart 2018

8 Lekke Suid-Afrikaanse Reisapps

8 Lekke Suid-Afrikaanse Reisapps

Kyk, ons erken daar is beslis ’n tipe romanse en nostalgie aan reis met ’n oudtydse padkaart en ’n stapel reisgidse waarin jy alles van doendinge en besienswaardighede tot wild- en voëlspesies kan opsoek. Maar die Suid-Afrikaanse reisindustrie groei en moderniseer nou só vinnig dat jy byna glad nie meer effektief sonder ’n slimfoon aan […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

7 Maart 2018

Kom Klink ’n Glasie op dié Gesellige Kuierstoepe!

Kom Klink ’n Glasie op dié Gesellige Kuierstoepe!

Die ideale stoep het genoeg sitplek vir ’n groot groep vriende of die hele familie, ’n asemrowende uitsig, gemaklike meubels, braaigeriewe om saans ’n vleisie oor die kole te gooi, en speelplek naby vir die kinders. LekkeSlaap het dié lysie in gedagte gehou en ’n paar gesellige kuierstoepe gaan uitsoek waar jy en jou kroos […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

2 Maart 2018

Wees waterwys!

Wees waterwys!

Die Kaap was al baie dinge: Hollands, Engels, selfs Bataafs, maar deesdae is die Kaap net een ding ─ dors! Na ’n paar besonder droë winters het Slaapstad uiteindelik wakkergeskrik en besef dis nou Day Zero-sake as sy nie vinnig begin water spaar nie. Groen en bruin JoJo-tenks verrys soos paddastoele in agterplase, gryswaterpraatjies word […]

Herman Botha

Herman Botha

28 Februarie 2018

Perfekte Plekke om Verloof te raak

Perfekte Plekke om Verloof te raak

Daar word darem maar ’n groot affêre van ’n troue gemaak ─ en met goeie reg! Maar voor die bruid in die gangetjie afgesweef kan kom, lê daar eers ’n lewensbelangrike vraag en die oorhandiging van ’n koeëlronde blink dingetjie vir jou voor. ’n Verlowing is terselfdertyd ’n groot lewensstap én ’n wonderlike geleentheid om […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

2 Februarie 2018

8 Huisies – 8 Legendes – 8 Stories

8 Huisies – 8 Legendes – 8 Stories

Het jy al gewonder wat mense van jou sal onthou? Droom jy daarvan om iets standvastigs agter te laat? Iets met jou naam op. LekkeSlaap het gaan loer na agt huisies wat na unieke eienaars vernoem is en sommer op ’n klomp interessante stories afgekom. Sit ’n bietjie jou geskiedenisbril op en lees die agt […]

Cea Swart

Cea Swart

26 Januarie 2018

Die Stories Agter 8 van Suid-Afrika se Eiesoortige Dorpsname

Die Stories Agter 8 van Suid-Afrika se Eiesoortige Dorpsname

Het jy al ooit op die langpad verby ’n aanwysingsbord gery of ’n Suid-Afrikaanse landkaart bestudeer en twee keer gekyk na ’n obskure dorpsnaam? Kyk nou maar na name soos “Lekkersing” en “Tietiesbaai”, om nie eers te praat van die verstommende “Tweebuffelsmeteensmorsdoodgeskietfontein” of “Klein Mier Nommer Een” nie! Ons land spog met fassinerende dorpsname en […]

Hennely Nel

Hennely Nel

24 Januarie 2018

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart