LekkeSlaap se kopkrap-vasvra vir die langpad

LekkeSlaap se kopkrap-vasvra vir die langpad

Moenie verveeld wees wanneer julle hierdie vakansie die langpad aandurf nie! LekkeSlaap het ’n tawwe vasvra opgestel waarmee jy jou gesin se algemene kennis oor ons mooie land kan toets. So speel lekker saam, en leer iets op die koop toe! Waar in die land kan jy die silhoeët van Die Slapende Skoonheid (oftewel Sleeping […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

24 November 2022

’n Aand van Franse romanse by Franschhoek Country House & Villas

’n Aand van Franse romanse by Franschhoek Country House & Villas

Franschhoek Country House & Villas skuil aan die buitewyke van Franschhoek; ver genoeg van die dorp se gedruis, maar naby genoeg om die strate per fiets te verken.

Nina Fouche

Nina Fouche

17 November 2022

Eerder Bang Jan as Spyt Jan: Veiligheidswenke vir die vakansie

Eerder Bang Jan as Spyt Jan: Veiligheidswenke vir die vakansie

Volgens StatsSA het Suid-Afrika oor die afgelope paar jaar toenemende vlakke van misdaad gesien, maar gelukkig hoef dié realiteit nie jou vakansieplanne kort te knip nie. Loer gerus na LekkeSlaap se veiligheidswenke om ’n streslose vakansie te verseker.

Leroy Jooste

Leroy Jooste

9 November 2022

Lekke gesinsvriendelike aktiwiteite in Kaapstad

Lekke gesinsvriendelike aktiwiteite in Kaapstad

Kaapstad is bekend vir die berg, inkopies by die V&A Waterfront, museums en koffiewinkels. Dit is alles grootmens-aktiwiteite wat ’n kind nie sal bekoor nie. Kaapstad bied egter ook pret vir gesinne! Kom kuier in die Kaap en geniet aktiwiteite soos die akwarium, Houtbaai se Clay Cafe, Drieankerbaai se putt-putt, Groenpuntpark se groot oop spasies […]

Aletta Simpson

Aletta Simpson

2 November 2022

Kies dié plekke vir jou volgende naweekwegbreek naby Gauteng

Kies dié plekke vir jou volgende naweekwegbreek naby Gauteng

Partykeer is ’n mens lus om ná ’n besige week net vinnig te gaan en asem te skep en hoewel Gauteng dikwels ’n gewoel en gekrioel is, is daar talle rusplekkies waarheen jy kan ontvlug. LekkeSlaap het ’n verskeidenheid wegbreekplekke in die bos, op die plaas en teen die berg gaan soek om jou volgende […]

Bea Punt

Bea Punt

27 Oktober 2022

Son, see, Struisbaai: Só lyk dit op die mees suidelike punt van Afrika!

Son, see, Struisbaai: Só lyk dit op die mees suidelike punt van Afrika!

Op die mees suidelike punt van Afrika, daar waar die Indiese en Atlantiese Oseaan ontmoet, sal jy ’n bekoorlike dorpie met die naam L’Agulhas aantref. Die pad na dié bestemming lei jou deur Struisbaai, ’n geliefde vakansiedorp bekend vir sy skitterwit strande, kleurvolle vissersbootjies en bobaas-hengelplekke. Menigte vakansiegangers stroom elke Desembervakansie hierheen en dit is […]

Nina Fouche

Nina Fouche

21 Oktober 2022

Skakel sonder beurtkrag by dié “off the grid”-blyplekke af

Skakel sonder beurtkrag by dié “off the grid”-blyplekke af

Daardie kennisgewing op jou foon beteken gewoonlik net een ding: Dis weer tyd vir beurtkrag. Dié gebeurtenis is aan Suid-Afrikaners so bekend soos braaivleis en biltong, maar tog vang hy ons telkens sonder kerse, planne vir aandete of ’n TV om die naweek se sport op te kyk. LekkeSlaap het dit dus goedgedink om ’n […]

Nina Fouche

Nina Fouche

17 Oktober 2022

Vakansiehuise op die Tuinroete

Vakansiehuise op die Tuinroete

Die Tuinroete is een van die gewildste vakansiebestemmings in die land en ons kan verstaan waarom! Dié streek, wat van Mosselbaai na Plettenbergbaai al die langs die kus strek, spog met van die mooiste natuurtonele, insluitend uitgestrekte strande, riviere, ruig plantegroei en berge om te verken. Gedurende die somer is dit lieflik om in die […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

12 Oktober 2022

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart