Die top-10-blyplekke wat op jou wenslysie hoort

Die top-10-blyplekke wat op jou wenslysie hoort

Of jy nou ’n plaaslike inwoner of ’n besoeker is, ons almal weet verblyf is meer as net ’n bed en ’n lampie. Ons platform gons die hele jaar lank met unieke Suid-Afrikaanse verblyf wat bo-aan almal se wenslysies pronk. Van bekoorlike boomhuise tot moderne pods in die woestyn, julle het hierdie blyplekke oor en […]

Bea Punt

Bea Punt

17 Desember 2025

Blyplekke langs riviere en damme in die Wes-Kaap

Blyplekke langs riviere en damme in die Wes-Kaap

Soek jy verblyf in die Wes-Kaap met ’n pragtige uitsig oor die water? Om langs ’n rivier of ’n dam uit te span, is een van die mees ontspannende maniere om vakansie te hou. Van selfsorgkothuise tot privaat lodges bied hierdie blyplekke langs die water die perfekte kombinasie van gerief, natuur en avontuur, en dis […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

1 Desember 2025

Aktiwiteite in Durban teen R100 of minder

Aktiwiteite in Durban teen R100 of minder

Met Durban se son wat amper heeljaar skyn, is daar geen verskoning om nie die huis te verlaat en die omgewing te verken nie. Of jy nou ’n toeris met ’n redelike reisbegroting is of ’n plaaslike inwoner wat daardie sente twee keer omdraai, ons gids wys jou die beste doendinge in Durban sonder dat […]

Bea Punt

Bea Punt

28 Oktober 2025

’n Lekke lentenaweek: Topbestemmings buite Kaapstad, Johannesburg en Durban

’n Lekke lentenaweek: Topbestemmings buite Kaapstad, Johannesburg en Durban

Lente in Suid-Afrika is die perfekte tyd om ’n naweektas te pak, die vensters af te draai en die pad vir ’n vinnige wegbreek te vat. Die bloeisels begin kopuitsteek, die lug is vars en die son wat ’n bietjie warmer skyn herinner dat die somer om die draai is. Of jy nou in Kaapstad, […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

2 Oktober 2025

Gewilde roetereise in SA

Gewilde roetereise in SA

Is jy gereed om jou kantoorstoel vir ’n motorsitplek en jou doenlysie vir ’n emmerskoplysie te verruil? Suid-Afrika is die tuiste van beeldskone bestemmings en niks klop die oop langpad met afgedraaide vensters en die reuk van avontuur in die lug nie. Kuslynkurwes, Karoo-stof en berge so majestueus dat hulle jou sal laat stilhou net […]

Bea Punt

Bea Punt

31 Julie 2025

Die waar, wat en hoe van blommekyk in Suid-Afrika

Die waar, wat en hoe van blommekyk in Suid-Afrika

Die blomseisoen is aan die kom, maar met só ’n groot area – veel groter as nét Namakwaland – waar jy sou kon blommekyk, waar moet jy begin? Begin dan jou blombeplanning by hierdie blog!

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

11 Julie 2025

6 van ons gunsteling-glanskampplekke in Mpumalanga

6 van ons gunsteling-glanskampplekke in Mpumalanga

Smag jy na ’n wegbreek in die natuur, maar is nie lus vir die moeite om jou eie tent op te slaan nie? Moenie verder bekommer nie! LekkeSlaap het die beste glanskampplekke in Mpumalanga bymekaargemaak waar jou volgende vakansie so moeiteloos en onvergeetlik moontlik sal wees. Mbizane Escarpment Retreat Schoemanskloof Kom ervaar die ongelooflike natuurskoon […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

25 Junie 2025

Wilde wonders: Besoek dié wildreservate en nasionale parke

Wilde wonders: Besoek dié wildreservate en nasionale parke

Soos die somer stilletjies verdwyn en die lug buite ’n bietjie begin byt, word die herfs- en winterseisoen een van die beste tye vir ’n wildkykwegbreek in Suid-Afrika. Omdat die weer meer matig is, toeriste iewers anders die son gaan soek en die sigbaarheid in die bos verbeter, is dit baie makliker om wild raak […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

26 Mei 2025

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart