
’n Kindervriendelike wegbreek in elke provinsie
Soos gesien op Maroela Media. Daar is niks so lekker soos om die gesin met ’n wegbreek by die see, in die berge of op die plaas te bederf nie, maar dit is nie altyd maklik om die kroos besig te hou wanneer julle met vakansie is nie! Daarom het LekkeSlaap dié lys van die lekke’ste […]
17 Desember 2020

100 redes om mal te wees oor Suid-Afrika
Met die koms van die somervakansieseisoen kan talle mense ’n sug van verligting slaak na ’n verwarrende jaar. Om dit te vier het LekkeSlaap ’n lys met ’n honderd redes waarom ons mal is oor ons land opgestel. Wat is alles op jou lysie? Laat weet ons in die kommentaar hieronder. 1. Aangesien hierdie ’n […]
14 Desember 2020

LekkeSlaap se flinkdink-vasvra oor SA
In die motor op pad na jou vakansiebestemming, rondom die braaivleisvuur of in die kombuis besig om reg te maak vir ’n groot feesmaal, hier is ’n paar vrae oor Suid-Afrika wat jou en die gesin aan die dink sal kry. LekkeSlaap daag jou uit om jou kennis oor jou tuisland te toets en dan […]
14 Desember 2020

Dorpie vir dorpie: ’n Roete 62-roadtrip roep
As jou siel na kaal vlaktes, vaal Karoo-bossies en vriendelike plattelandse mense smag, moet jy vir jou ’n Roete 62–roadtrip bespreek. Kom verken dorpie vir dorpie dié besonderse toerismeroete saam met LekkeSlaap.co.za! Roete 62 se majestueuse berge, skilderagtige passe, riviere, wingerde en boorde, én die rits toeriste-aantreklikhede bied besoekers ’n onvergeetlike reis vol avontuur. Die […]
8 Desember 2020

Klink ’n glasie by SA se vreemdste kroeë
Hierdie artikel het op Maroela Media verskyn. Jy kan ’n paar rare verhale en wonderbaarlike wolhaarstories in die meeste kroeë te hore kom ─ soveel te meer as jy langs iemand wat al ’n tydjie daar is opeindig … Maar Suid-Afrika het ook eklektiese kroeë wat só vreemd is dat hulle in eie reg op […]
25 November 2020

Oornagdorpies tussen die Kaap en Johannesburg
Om die langpad ’n bietjie geriefliker te maak, het LekkeSlaap ’n lysie van die lekke’ste oornagdorpies tussen die Kaap en Johannesburg bymekaar gemaak.
18 November 2020

Het jy al van dié SANPark-skatte gehoor?
Moenie soos die jonger, oningeligte ek die fout maak en dink dat ’n SANParke-vakansie altyd uit ’n vaal-bruin grasdakrondawel of ’n geelgras-kampeerplek onder ’n boom in die Krugerwildtuin of Kalahari bestaan nie! Alhoewel dié tipe vakansies hulle eie bekoring het, is daar soveel meer SANParke-opsies met verskillende landskappe en interessante bestemmings om te verken. SANParke, […]
11 November 2020

Bosveldvure: 9 Lekke Lodges
Wat is dan nou lekke’der as ’n glasie wyn langs die vuur? As dié vuur in die Bosveld is, natuurlik! Die geklingel van die ys in jou wynglas en die geknetter van die warm vlamme pas darem net perfek saam met die geluide van die bos ná die son saans gaan lê het. Daarom wys […]
4 November 2020








