Kies koers na Kimberley

Kies koers na Kimberley

“So ry die trein, so ry die trein, die Kimberley se trein.” – Carike Keuzenkamp Kimberley is soveel meer as net ’n groot gat … Dié stad, wat ook as die Diamantstad bekend staan, is die hoofstad van die Noord-Kaap en spog met ’n roemryke verlede wat terugdateer tot 1871. Kimberley was nie net die […]

Karli Durr

Karli Durr

27 Mei 2016

10 Wenke vir jou romantiese wegbreek

10 Wenke vir jou romantiese wegbreek

’n Romantiese wegbreek kan ’n wonderlike ding in enige verhouding wees, of julle nou 2 weke gekys is of al 20 jaar getroud is. Hoewel ’n spesiale tydjie saam jul liefdesvuurtjie weer kan brandsteek, kan dit ook tot baie stres en gestry lei. Dis hoekom ons in dié blog vir jou 10 wenke gee om […]

Frances Strooh

Frances Strooh

25 Mei 2016

Ons land se 5 top-wintervakansiebestemmings

Ons land se 5 top-wintervakansiebestemmings

Is jy moeg gesukkel om die ideale wintervakansiebestemming vir jou en jou gesin in Suid-Afrika op te spoor? Ons het gaan ondersoek instel om uit te vind watter van die dorpies, streke en stede in ons land gedurende die winter die gewildste is en waarom. Só kan jy volgende keer ʼn ingeligte besluit maak as […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

20 Mei 2016

10 Storieboek-blyplekke vir jou volgende vakansie

10 Storieboek-blyplekke vir jou volgende vakansie

Die nostalgie pluk aan jou hartsnare sodra jy begin terugdink aan die stories van jou kinderdae. Die boeke waardeur jy liefderik geblaai het, sonder om al die woorde te verstaan. Die prentjies wat jy met jou vinger nagetrek het op die kleurvolle blaaie wat altyd met slapenstyd te voorskyn gekom het. Storieboeke, sprokies, rympies. Elkeen […]

Mika Stanvliet

Mika Stanvliet

18 Mei 2016

’n Reis na gister

’n Reis na gister

“Die dag is verby, Nog ’n week nog ’n maand; O, waar loop die tyd met ons heen? Onthou jy hoe ver moes ons skool toe stap? En sou jy my fliek toe vra; Dan moes ons jou tjor aan die brand kry, ek en jy. Ja, dit was die goeie ou dae …” sing […]

Elbe van Heerden

Elbe van Heerden

12 Mei 2016

Die Wêreld is jou Woning in SA

Die Wêreld is jou Woning in SA

Mense reis om verskillende redes. Dalk reis jy om ’n sekere land se kos, kultuur of natuurskoon te ervaar. Sekere lande besoek ’n mens egter om die interessante argitektuur en die spesifieke blyplekke te beleef, maar ons het goeie nuus. As jy in Suid-Afrika woon, kan jy sommer ’n hele klompie wêreldwonings wat eie is […]

Andrea Kruger

Andrea Kruger

6 Mei 2016

Manjifieke Moedersdag-bederfies

Manjifieke Moedersdag-bederfies

Ja, jy het reg geraai … Die jaar vlieg verby en Moedersdag is alweer om die draai! Die vier van moeders en moederskap het al in die Griekse en Romeinse mitologie begin, hoewel hulle in daardie tyd net offers aan godinne gebring het. In ons moderne wêreld word Moedersdag jaarliks op die tweede Sondag in […]

Karli Durr

Karli Durr

29 April 2016

Verken die Weskus só: 2 nuwe West Coast Way-roetes

Verken die Weskus só: 2 nuwe West Coast Way-roetes

Vir die meeste mense is die Weskus sinoniem met vissershuisies, Paternoster se strand, kreef, branders wat op die rotse breek en skouspelagtige sonsondergange oor die Atlantiese Oseaan. Tog het ons onlangs uitgevind dat ’n paar van die Weskus se skatte ’n bietjie verder van die kus af lê … Ons het saam met West Coast […]

Frances Strooh

Frances Strooh

22 April 2016

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart