Jou kitsgids tot die Knysna Oesterfees

Jou kitsgids tot die Knysna Oesterfees

Die Knysna Oesterfees, wat jaarliks in Julie plaasvind, is omtrént ʼn kaleidoskoop van feesgees, adrenalien, musiekvertonings, familietyd, Tabasco-sous, kunsvlyt, kuier, en natuurlik ʼn paar ton vars oesters! Alhoewel ons net drie dae van die fees bygewoon het, het ons elke oomblik gate uit geniet. Volg bietjie ons kitsgids en jy sal gou sien dié fees behels veel meer […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

19 Augustus 2015

7 Redes om die Overberg in Augustus te besoek

7 Redes om die Overberg in Augustus te besoek

Koring Die Overberg-streek swel tussen die Hottentots-Hollandberge in die weste, die Riviersonderendberge in die noorde, die Breederivier in die ooste, en die plek waar die Indiese- en Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet in die suide. Dit is die grootste koringproduserende streek in Suid-Afrika en heelwat gars en kanola word ook hier verbou. Te danke aan ywerige […]

Herman Botha

Herman Botha

14 Augustus 2015

Ons toer deur die Tuinroete: van Kaapstad tot Port Elizabeth

Ons toer deur die Tuinroete: van Kaapstad tot Port Elizabeth

Dit is nie moeilik om te sien hoekom so baie mense keer op keer terugkeer na die Tuinroete nie. Dié roete strek van Stilbaai tot Stormsrivier en is een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Die Tuinroete kronkel deur die skouspelagtige natuurskoon, verby dorpies en spogstrande, en ek het onlangs die voorreg gehad om dié pragtige roete plat […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

12 Augustus 2015

Skuba vir beginners saam met DiveInn Cape Town

Skuba vir beginners saam met DiveInn Cape Town

Het jy dalk nog altyd gedink skubaduik is een van daai uitdagende sportsoorte wat jy nooit sal kan baasraak nie, of iets wat nét by plekke soos die Groot Barrière-rif beoefen kan word? Dink weer! Te danke aan PADI Discover Scuba en instellings soos DiveInn Cape Town kan enige iemand leer skubaduik met behulp van opgeleide […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

5 Augustus 2015

Raar maar waar: buitengewone blyplekke in SA

Raar maar waar: buitengewone blyplekke in SA

Wie wil nou in ’n gewone hotel of gastehuis gaan bly as jy in ’n huis, paleis, pondok of hok kan bly? Ons het 14 buitengewone, besonderse en eienaardige plekkies op LekkeSlaap gaan soek. Kliek op die foto’s om meer uit te vind. So, is jy lus vir ’n ander tipe wegbreek die naweek? Bespreek sommer […]

Vuurwarm kerrie teen die winterkoue

Vuurwarm kerrie teen die winterkoue

In Tamil is dit kari, in Engels rym dit met hurry en volgens baie Boere móét dit by ʼn kerkbasaar saam met Tastic-rys bedien en met gemmerbier afgesluk word. Maar as ʼn mens bietjie in die verlede gaan delf of bereid is om ʼn entjie te ry, besef ʼn mens gou kerrie kom al ʼn ver pad en het meer […]

Herman Botha

Herman Botha

28 Julie 2015

Karavaankamp: Vakansie op Wiele

Karavaankamp: Vakansie op Wiele

As jy ’n tikkie “gypsy” in jou hart het en nie van tent opslaan hou nie, is karavaankamp mos net vir jou! Ons het ’n paar oulike staanplekke op LekkeSlaap se boeke gevind waar jy bloot kan parkeer, en siedaar! Als is voor die wind. So, waarvoor wag jy? Reël sommer vandag nog jou vakansie […]

’n Luukse wittebrood-oase by La Roca …

’n Luukse wittebrood-oase by La Roca …

Nelspruit lê in die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en groen heuwels. Hiér is jy altyd bewus van die bosveld se natuurskoon. Nelspruit is die perfekte wittebrood-plek danksy al die doendinge in die omgewing, maar daar is ook nét soveel geleentheid vir “niksdoen”. Saam met jou geliefde kan jy die eerste paar dae van […]

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart