



Bly in die Moederstad: ’n Gids tot Kaapstad se mooiste buurte
deur Dominique Fuchs
Die pragtige Moederstad lok elke jaar besoekers van reg oor die wêreld. Kaapstad bied werklik iets vir almal met haar ongelooflike natuurskoon, Blouvlagstrande, wêreldklas-restaurante en topklas-wynplase. Ons het ’n lysie met die beste verblyf in dié ikoniese stad bymekaargemaak om jou volgende besoek onvergeetlik te maak. Ons het iets vir elke tipe reisiger, hetsy jy […]

Bly in die Moederstad: ’n Gids tot Kaapstad se mooiste buurte
Die pragtige Moederstad lok elke jaar besoekers van reg oor die wêreld. Kaapstad bied werklik iets vir almal met haar ongelooflike natuurskoon, Blouvlagstrande, wêreldklas-restaurante en topklas-wynplase. Ons het ’n lysie met die beste verblyf in dié ikoniese stad bymekaargemaak om jou volgende besoek onvergeetlik te maak. Ons het iets vir elke tipe reisiger, hetsy jy […]
5 Februarie 2026

Verblyf in Oudtshoorn: Lekke blyplekke vir groepe, paartjies en troeteldierouers
Oudtshoorn is die hartjie van die Klein-Karoo geleë en een van Suid-Afrika se mees unieke reisbestemmings. Omdat dit vir die skilderagtige Karoo-landskappe, volstruisplase en bekoorlike kleindorpie-atmosfeer bekend is, is dit ’n gewilde bestemming vir gesinne, paartjies, groepe vriende en selfs troeteldierouers. Of jy nou op soek is na ’n groot plaashuis, ’n versteekte juweel of […]
30 Januarie 2026

Die top-10-blyplekke wat op jou wenslysie hoort
Of jy nou ’n plaaslike inwoner of ’n besoeker is, ons almal weet verblyf is meer as net ’n bed en ’n lampie. Ons platform gons die hele jaar lank met unieke Suid-Afrikaanse verblyf wat bo-aan almal se wenslysies pronk. Van bekoorlike boomhuise tot moderne pods in die woestyn, julle het hierdie blyplekke oor en […]
17 Desember 2025

Blyplekke langs riviere en damme in die Wes-Kaap
Soek jy verblyf in die Wes-Kaap met ’n pragtige uitsig oor die water? Om langs ’n rivier of ’n dam uit te span, is een van die mees ontspannende maniere om vakansie te hou. Van selfsorgkothuise tot privaat lodges bied hierdie blyplekke langs die water die perfekte kombinasie van gerief, natuur en avontuur, en dis […]
1 Desember 2025

Aktiwiteite in Durban teen R100 of minder
Met Durban se son wat amper heeljaar skyn, is daar geen verskoning om nie die huis te verlaat en die omgewing te verken nie. Of jy nou ’n toeris met ’n redelike reisbegroting is of ’n plaaslike inwoner wat daardie sente twee keer omdraai, ons gids wys jou die beste doendinge in Durban sonder dat […]
28 Oktober 2025

’n Lekke lentenaweek: Topbestemmings buite Kaapstad, Johannesburg en Durban
Lente in Suid-Afrika is die perfekte tyd om ’n naweektas te pak, die vensters af te draai en die pad vir ’n vinnige wegbreek te vat. Die bloeisels begin kopuitsteek, die lug is vars en die son wat ’n bietjie warmer skyn herinner dat die somer om die draai is. Of jy nou in Kaapstad, […]
2 Oktober 2025

Bobaasboswegbreke: 7 pragtige verblyfopsies in Marlothpark
Jeuk jou voete om uit die Goudstad se gewoel te ontsnap en werklik te ontspan? Dan is dit tyd om Marlothpark in te vaar. Dit is die perfekte plek om die vars bosveldlug in te asem en jouself in die natuur te verdiep. Hierdie unieke vakansiedorp is ’n wildreservaat waar diere vrylik rondloop en dit […]
21 Augustus 2025

Gewilde roetereise in SA
Is jy gereed om jou kantoorstoel vir ’n motorsitplek en jou doenlysie vir ’n emmerskoplysie te verruil? Suid-Afrika is die tuiste van beeldskone bestemmings en niks klop die oop langpad met afgedraaide vensters en die reuk van avontuur in die lug nie. Kuslynkurwes, Karoo-stof en berge so majestueus dat hulle jou sal laat stilhou net […]
31 Julie 2025








