Oornagdorpies‌ ‌tussen‌ ‌die‌ ‌Kaap‌ ‌en‌ ‌Johannesburg‌ ‌ ‌

Oornagdorpies‌ ‌tussen‌ ‌die‌ ‌Kaap‌ ‌en‌ ‌Johannesburg‌ ‌ ‌

Om die langpad ’n bietjie geriefliker te maak, het LekkeSlaap ’n lysie van die lekke’ste oornagdorpies tussen die Kaap en Johannesburg bymekaar gemaak.

Lisa Croeser

Lisa Croeser

18 November 2020

Het jy al van dié SANPark-skatte gehoor?

Het jy al van dié SANPark-skatte gehoor?

Moenie soos die jonger, oningeligte ek die fout maak en dink dat ’n SANParke-vakansie altyd uit ’n vaal-bruin grasdakrondawel of ’n geelgras-kampeerplek onder ’n boom in die Krugerwildtuin of Kalahari bestaan nie! Alhoewel dié tipe vakansies hulle eie bekoring het, is daar soveel meer SANParke-opsies met verskillende landskappe en interessante bestemmings om te verken. SANParke, […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

11 November 2020

Bosveldvure: 9 Lekke Lodges

Bosveldvure: 9 Lekke Lodges

Wat is dan nou lekke’der as ’n glasie wyn langs die vuur? As dié vuur in die Bosveld is, natuurlik! Die geklingel van die ys in jou wynglas en die geknetter van die warm vlamme pas darem net perfek saam met die geluide van die bos ná die son saans gaan lê het. Daarom wys […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

4 November 2020

Sakpaswegbreke vir paartjies naby Gauteng

Sakpaswegbreke vir paartjies naby Gauteng

Soos gesien op Maroela Media. Hierdie jaar is beslis een vir die geskiedenisboeke en iets wat baie mense reg oor die wêreld geleer het, is dat gehaltetyd saam met jou naastes ongelooflik kosbaar is! Soos die jaar einde se kant toe staan, dink ons dis tyd dat jy en jou geliefde vir ’n wyle van […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

26 Oktober 2020

Dié strandhuise is nog beskikbaar vir Desember

Dié strandhuise is nog beskikbaar vir Desember

Soos gesien op Maroela Media. Al moeg gesoek na die perfekte strandhuis vir Desember? Teen Oktober is blyplek teen die kus vir die somervakansie so skaars soos hoendertande, maar moenie bekommer nie! Met LekkeSlaap.co.za is jy sommer binne ’n japtrap uitgesorteer. Rol af ek kyk na ons versameling gesinsvriendelike vakansieverblyf naby die see wat nog […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

21 Oktober 2020

As die stilte roep: Afgeleë Karoo-blyplekke

As die stilte roep: Afgeleë Karoo-blyplekke

“Die Karoo is nie vir almal nie.” Só sê my swaer wat hier boer op ’n plaas so groot soos ’n dorp, maar so stil en heilig soos ’n gebed vir reën. En hy is reg ─ die Karoo se groot ooptes is gestroop tot net die basiese. Dit gee egter vir jou en jou […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

14 Oktober 2020

Salig en sakpas in een van dié lekke glanskampe

Salig en sakpas in een van dié lekke glanskampe

Huis, paleis, glanskamp reg oor die land! Knyp ’n bietjie tyd af en kies koers na ’n plek sonder WiFi en daardie alewige Zoom-vergaderings ─ daar waar niks en niemand jou gaan kan pla nie. Hier by LekkeSlaap het ons net die antwoord op jou moeë stadsiel ─ ’n bekostigbare glanskamp-ervaring in die natuur waar […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

7 Oktober 2020

Die Noord-Kaap se mooiste natuurtonele

Die Noord-Kaap se mooiste natuurtonele

Die Noord-Kaap ─ dis hiér waarheen jy reis wanneer jy op soek is na stilte en oop vlaktes so ver soos ’n mens kan sien. Omdat dit die grootste en mees ylbevolkte provinsie in Suid-Afrika is, voel die afstand tussen sy dorpe ekstra lank, maar gelukkig spog dit met die pragtigste natuurtonele waarna jy beslis […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

30 September 2020

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart