SA se skouspelagtige watervalle

SA se skouspelagtige watervalle

Asof Suid-Afrika nie reeds tot oorlopens toe vol natuurskatte is nie, wys ons land ook graag hóé ‘oorlopend’ dit is in die vorm van pragtige watervalle wat oor verskeie van ons kranse druis en bruis. Laat LekkeSlaap jou van hierdie valle vertel en leer hoe jy by elkeen uitkom.

9 houtvuurwarmbaddens vir die winter

9 houtvuurwarmbaddens vir die winter

Daar is net íéts omtrent ’n vuur wat gestook word om jou swembadjie te verhit en Suid-Afrikaners is gaande oor hierdie gier! Houtvuurwarmbaddens skep ’n gesellige kuierplek en atmosfeer in die winter én somer en dis juis daarom dat dit so gewild is by talle wegbreekplekke. LekkeSlaap het ’n paar sulke plekke met pragtige houtvuurwarmbaddens […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

29 April 2020

Die storie van die Uilhuis op Nieu-Bethesda

Die storie van die Uilhuis op Nieu-Bethesda

Die Uilhuis is sekerlik die Karoo se bekendste tuismuseum, maar dit is ook ’n eienaardige kunswerk ─ ’n hele huis en werf as uitdrukking van een vrou se binnewêreld, soos ’n hart met al sy lig en donker oopgevlek vir reisigers om deur te loop. Dít maak ’n besoek aan Helen Martins se huis op […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

28 April 2020

Weet jy waar dié Namibiese plekname vandaan kom?

Weet jy waar dié Namibiese plekname vandaan kom?

Namibië se ongerepte vlaktes en woestyn wat myle ver strek, het oor die dekades heen ’n uiters gewilde toerismebestemming geword. Dié gewildheid is deels te danke aan die bekoring waarmee dié land se ongereptheid sy besoekers oorval, deels weens die feit dat jy iets van alles hiér sal kry ─ die son, sand, see en […]

Gerriline Fouché

Gerriline Fouché

17 April 2020

Vind uit waar jy ná die inperking moet vakansie hou

Vind uit waar jy ná die inperking moet vakansie hou

Die huidige staat van inperking gee ons die geleentheid om ’n bietjie te droom oor waarheen ons graag wil reis. En die goeie nuus is dat jy ná die nasionale inperking in jou voertuig kan spring en jou droombestemming besoek! Beantwoord dié maklike vrae en sien waarheen jy volgende op pad kan wees. 

10 romantiese wegbreke in die berge

10 romantiese wegbreke in die berge

Soos gesien op Maroela Media ’n Romantiese wegbreek in die berge omring deur vars lug en onvergeetlike natuurskoon kan wonders vir enige verhouding verrig. Waarom dan nie ’n bietjie tyd afknyp om saam met jou geliefde na die berge te ontsnap nie! LekkeSlaap het na elf afgeleë plekke in die berge reg oor die land […]

9 lekke plekke wat jy ná die inperking móét besoek!

9 lekke plekke wat jy ná die inperking móét besoek!

Die staat van inperking trek nou al verby sy halfpadmerk en een ding is teen dié tyd seker: Hierná is dit tyd om jou brandstoftenk vol te maak, jou tuistronkie vir ’n wyle vaarwel te roep en die pad na ’n behoorlike wegbreekbederf te vat. Daarom het ons dit goedgedink om jou met ’n bietjie […]

Gerriline Fouché

Gerriline Fouché

8 April 2020

10 lekke feite oor SA vir die gemakstoelreisiger

10 lekke feite oor SA vir die gemakstoelreisiger

Soos gesien op Maroela Media. Hier by LekkeSlaap verstaan ons dat die beperkings wat tans in Suid-Afrika en die res van die wêreld heers, vakansieplanne bemoeilik, maar daar is geen rede om in sak en as te sit nie! Terwyl ons ons huismure beter leer ken, kan ʼn mens ook meer oor Suid-Afrika te wete […]

Jeanne Carstens

Jeanne Carstens

6 April 2020

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart