8 Redes waarom jy die Breederiviervallei móét besoek

8 Redes waarom jy die Breederiviervallei móét besoek

Haal jou emmerskoplysie uit ─ dis tyd om die oorvloed juwele van die Breederivervallei te verken! Dié allermooiste vallei is minder as twee uur se ry van Kaapstad af en bied sóveel prag en plesier dat jy dalk net vir altyd hier sal wil bly. Die Breederivervallei strek vanaf McGregor in die suide tot die […]

Hennely Nel

Hennely Nel

11 Maart 2020

Knus in die Karoo: Ses Plaashuise vir ’n Naweekwegbreek

Knus in die Karoo: Ses Plaashuise vir ’n Naweekwegbreek

Soos gesien op Maroela Media. Die meeste van ons trek die oomblik wanneer iemand iets van ’n plaasnaweek noem dadelik ’n kruisie op ons kalenders. Hetsy dit die nostalgie van eenvoud, die reuk van ’n Dover-stoof in die winter of die stil, oop vlaktes is, daar is iets omtrent die plaaslewe waarna almal smag. So, […]

Jeanne Carstens

Jeanne Carstens

3 Maart 2020

Wild, wilder, Wildekus: Bly by die Ocean View Hotel

Wild, wilder, Wildekus: Bly by die Ocean View Hotel

Toe Ocean View Hotel se eienaar, Russel, die LekkeSlaap-span nooi om Koffiebaai aan die Wildekus te kom beleef, het ek nie teruggestaan nie ─ dit het net té belowend en opwindend geklink om mis te loop!  Ek en Adriëtte het gaan ondersoek instel om te sien wat daar als is om in Koffiebaai te doen […]

Johmine Croeser

Johmine Croeser

26 Februarie 2020

Liewe aarde, jy gaan wáár bly op Moedertaaldag?

Liewe aarde, jy gaan wáár bly op Moedertaaldag?

Die jaar het skaars begin en ons is reeds effe Kusboude, maar kom kuier by dié heerlike LekkeSlaap-plekke, want Dis Beau-tie-ful! ’n Braai is aan die orde van die dag, maar selfs al maak jy ’n Kotties Paai, is ’n Glipsie by die See nie die dood van Katryn nie! Kom eis jou Pondjiebotter en […]

Heste Nortier

Heste Nortier

20 Februarie 2020

Skrikkeljaar: Vra die jawoord in die Natalse Middellande

Skrikkeljaar: Vra die jawoord in die Natalse Middellande

Die rooiligte flikker in Februariemaand en ambulanse versnel op die snelweg om pleisters vir gebroke harte te bring, want die maand van liefde is in ons midde en al die truuks gaan op die proef gestel word om wederhelftes te beïndruk. Februariemaand is sinoniem met Valentynsdag en dra ’n rooi strikdas en hartjie-sjokolade wat in […]

Altus Booysen

Altus Booysen

12 Februarie 2020

Die LekkeSlaap-span se Top-Valentynswegbreke

Die LekkeSlaap-span se Top-Valentynswegbreke

Soos gesien op Maroela Media. Of ons dit nou wil erken of nie, die meeste van ons is heimlik romanties en droom alte lekker daarvan om ’n afgeleë huisie in die woud of ’n luukse bosveld-lodge met ’n spesiale persoon te deel. So, van sakpas-opsies tot eersteklasbestemmings, laat die LekkeSlaap-span se top-idees vir romantiese wegbreke […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

7 Februarie 2020

10 Dorpies wat jy móét besoek

10 Dorpies wat jy móét besoek

Suid-Afrika se kleiner dorpies is wat ons land werklik mooi maak en waar die ware pret skuil. Kom verdwaal in die geskiedenis, proe ’n verskeidenheid disse, lê op die strande en verken roetes eie aan die Suid-Afrikaanse natuurskoon in dié tien besonderse dorpies.  1. Wakkerstroom, Mpumalanga Wakkerstroom, wat soms die juweel van Mpumalanga genoem word, […]

Lisa Croeser

Lisa Croeser

5 Februarie 2020

Só lyk vet pret in Plett

Só lyk vet pret in Plett

Soos gesien op Maroela Media. Dis die tweede week van die nuwe dekade en op my kalender is die woord “Plettenbergbaai” in groot letters neergepen. LekkeSlaap het ’n bietjie gaan loer waarin die gewildheid van dié kusdorp steek.  Daar is min dinge so opwindend soos die afwagting op ’n vakansie by die see, veral as […]

Hennely Nel

Hennely Nel

29 Januarie 2020

App download page
VisaMastercardCapitec PayApple PayEFTSSL