
Olifante: Afrika se Slim Reuse
Olifante is nie net die grootste lede van die Groot 5-klub nie, hulle staan ook hul plek vol in Suid-Afrika se kulturele bewussyn. Rotskunstenaars dokumenteer al vir duisende jare die aanwesigheid van olifante in Suid-Afrika, en danksy Dalene Matthee is ’n olifant, letterlik en figuurlik, een van die grootste figure in ons literatuurgeskiedenis. Wie sal […]
10 Januarie 2018

Ons Besing Suid-Afrika se Unieke Streke
Dis ’n splinternuwe jaar propvol hoop en avontuur! Al is jy tans platsak, is dit nooit té vroeg om jou volgende vakansie te beplan of ’n nuwe emmerskoplysie op te stel nie. Maar waar sal jy gaan kerjakker? Om jou weer aan ons land se droombestemmings te herinner, het LekkeSlaap ’n handjievol tydlose treffers opgespoor […]
5 Januarie 2018

Troukapelle vir jou Spesiale Dag
Die orrel begin speel. Die bruidegom snak na asem waar hy voor die kansel staan. Geliefdes draai in hulle banke om en kyk na die silhoeët van die bruid wat in die deur verskyn. Iewers pink iemand se tannie ’n traan weg. Dan begin die prosessie in die gangetjie af beweeg, gevolg deur die reuk […]
29 Desember 2017

10 Oulike Organiese Markte in Suid-Afrika!
Is jy moeg vir die warboel wat altyd in winkelsentrums heers? Dalk moet jy eerder jou inkopies by ’n organiese mark gaan doen! LekkeSlaap het 10 oulike organiese markte in Suid-Afrika uitgesnuffel wat die plaaslike gemeenskap ondersteun, vars gehalte-produkte verkoop en ’n organiese leefstyl bevorder. Kom kuier gesellig by dié markies en leer om natuurlik […]
20 Desember 2017

Kom rus ’n bietjie in Rosendal
Rosendal het dalk minder as ’n 100 permanente inwoners, maar hierdie sonderlinge dorpie in die Oos-Vrystaat loop oor van al die stories. LekkeSlaap het gaan inloer om te luister na dié verhale en te sien watter skatte hier lê. Ligging Rosendal is sowat ’n halfuur se ry vanaf Ficksburg en ongeveer ’n uur en vyftig […]
15 Desember 2017

Beplan ’n Bederfwegbreek by dié 10 Boetiekblyplekke
Brand jy vir ’n luukse wegbreek wat ’n eiesoortige ervaring van ons mooie land bied? Moenie verder soek nie! LekkeSlaap het ’n lys gemaak van 10 boetiekblyplekke regoor Suid-Afrika wat op elke oordeelkundige reisiger se droomlysie hoort! Boetiekblyplekke is klein, intiem, eksklusief en bied net ’n handjie vol kamers wat elk individueel versier is, daarom […]
13 Desember 2017

Oribikloof en Elandmeer ─ ’n Fotogids
Die gesinsvakansie aan KwaZulu-Natal se Suidkus is reeds bespreek en die paklysie al opgestel, maar het julle al besluit waarheen om te gaan as julle tydens jul seevakansie meer as net die strand wil sien? Wel, Oribikloof en Elandmeer is minder as ’n uur se ry vanaf Port Shepstone en Margate, so voeg dit sommer […]
6 Desember 2017

Verruil die Stad vir ’n Rustige Riviervakansie
Die somer is in volle swang en daar is nie ’n beter plek om dit te vier as langs die water nie. Suid-Afrika se wonderskone landskap spog met talle riviere wat van die mooiste vakansiebestemmings bied waar jy vir ure lank kan tjoepry, visvang, roei, swem en die rustigheid langs die water geniet! LekkeSlaap het […]
1 Desember 2017








