Woeker in die Wonderskone Waterberge

Woeker in die Wonderskone Waterberge

Dis Vrydagmiddag en jy het uiteindelik jou laaste verslag ingedien, al jou e-posse beantwoord en jou rekenaar afgeskakel. Nóú kan jy begin uitsien na daai welverdiende bosveld-wegbreek! Jy sit voet in die hoek, mik noord op die N1 en kyk hoe die Goudstad in jou truspieëltjie verdwyn. Die wolkekrabbers word vervang met ewe hoë doringbome en […]

Daleen Venter

Daleen Venter

4 Oktober 2017

’n Dag of Drie in Darling

’n Dag of Drie in Darling

As jy “Darling” hoor, dink jy waarskynlik heel eerste aan Evita se Perron, maar daar is soveel meer wat in dié dutjiesdorp aangaan! Hier kan jy net ontspan en jou in die salige plaasatmosfeer verlustig, óf ewe lekker rondrits van eetplek na drinkplek na proeplek. LekkeSlaap was vir ’n paar dae gedurende die Darling Veldblommeskou […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

29 September 2017

Delf in die Verlede by dié Suid-Afrikaanse Museums

Delf in die Verlede by dié Suid-Afrikaanse Museums

As jy meen museums is vir die ouer garde en bied nét stowwerige ossewaens en vergeelde foto’s uit vergange dae, het ons vir jou ’n heerlike verrassing! Buiten museums wat verhale uit ons land se verre verlede vertel, is daar ook ’n magdom spesialiteitsmuseums ─ van speelgoed en sport tot wetenskap en wyn. Dié museums […]

Karli Durr

Karli Durr

27 September 2017

Halala Suid-Afrika! Kom vier ons Ryk Erfenis hiér!

Halala Suid-Afrika! Kom vier ons Ryk Erfenis hiér!

“Dis ’n land van kleure en klankDis ’n land van oorvloed en dankDis ’n land waar almal na streweDis ’n land sonder horison enDis ’n land wat weet dat hy kanook ’n blyplek neerlê vir my”Carike Keuzenkamp – Dis ’n land Baie Suid-Afrikaners vier Erfenisdag om die braaivleisvuur waar klagtes en uitgerekte “ja-nees” maar so […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

22 September 2017

10 Lekke Braaiplekke vir Erfenisdag

10 Lekke Braaiplekke vir Erfenisdag

Suid-Afrikaners is mos maar mal oor ’n stukkie braaivleis, en as jy nog ’n plekkie soek om dié Braaidag ’n tjoppie oor die kole te gooi, sal ons vir jou wys waar! Ons het 10 openbare braaiplekke regoor SA gevind waar jy in die sonnetjie langs die water kan baljaar. Onthou om jou eie braaitoerusting in […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

20 September 2017

Skerpsinnig en Laf ─ Skatlike Afrikaanse Verblyfname

Skerpsinnig en Laf ─ Skatlike Afrikaanse Verblyfname

Huise het dikwels name ─ ongewone, beskrywende, pittige, komiese, of sommer net lawwe name, en as jy die dag bietjie deur LekkeSlaap se blyplekkies blaai, sal jy heelwat juweeltjies ontdek. Ons het so ’n paar eienaardiges gaan uitsnuffel en in die proses op ’n hele paar interessante staaltjies afgekom. Die eienaar van Lekke Ekke het […]

Jana Barnard

Jana Barnard

15 September 2017

10 Gesellige Kuierhuise met Boma-braaiplekke

10 Gesellige Kuierhuise met Boma-braaiplekke

Die somer klop al aan die deur en Suid-Afrikaners regoor die land begin hul braairoosters en -tange afstof vir die eerste somerbraai, want daar’s darem niks só lekker soos ’n gesellige kuier om ’n reuse-braaivleisvuur, braaibroodjies en ’n smullekker skaaptjoppie nie! En met Erfenisdag wat wink, wys LekkeSlaap vir jou 10 kuierhuise met boma-braaiplekke waar […]

Daleen Venter

Daleen Venter

13 September 2017

Porterville: Hemel op die Platteland

Porterville: Hemel op die Platteland

Verlang jy óók na êrens waar tyd stilstaan en goudgeel kanola jou om elke hoek en draai begroet? Dis dan hoogtyd dat jy die pad na Porterville in die hartjie van die Swartland vat! Dié dutjiesdorp skuil aan die voet van die Olifantsrivierberge sowat 150 kilometer vanaf Kaapstad en is voorwaar die rustigheid self. LekkeSlaap […]

Karli Durr

Karli Durr

8 September 2017

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart