Binnenshuise Braaiplekke vir die Bibberweer

Binnenshuise Braaiplekke vir die Bibberweer

Somer is braaityd en winter is … ook braaityd! Buiten beskutting teen onvoorsiene weersomstandighede wat braaiplanne in die wiele kan ry, het ’n binnebraai ’n paar ander pluspunte wat jy dalk nie voorheen in ag geneem het nie. Súlke braaiplekke is dikwels sommer reg langs ’n paar ander geriewe wat noodsaaklik is vir ’n gesellige […]

Jana Barnard

Jana Barnard

14 Julie 2017

Bobaas-doendinge in die Baviaanskloof

Bobaas-doendinge in die Baviaanskloof

Die naam Baviaanskloof, afgelei van die Nederlandse “vallei van bobbejane”, laat dié Wêrelderfenisgebied beswaarlik na ’n bestemming klink waar ek myself wil bevind. Maar tog is dié streek ook die tuiste van ongerepte natuur, nou klowe, kabbelende stroompies, steil bergpasse en groot, oop vlaktes oortrek met graslande wat van die Baviaanskloof ’n stukkie hemel op […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

12 Julie 2017

Besoek Suid-Afrika se 10 Bekendste Grotte

Besoek Suid-Afrika se 10 Bekendste Grotte

Is jy ’n avonturier wat hou van klim en klouter? Dan is ’n wegbreek na ons mooie land se bekendste grotte perfek vir jou. As jy hulle een vir een op jou emmerskoplysie wil afmerk, val dié artikel so reg in jou kraal. Hier is alles wat jy van Suid-Afrika se 10 bekendste grotte behoort […]

Annerie Lemmer

Annerie Lemmer

7 Julie 2017

18 Strandhuise vir Groot Groepe

18 Strandhuise vir Groot Groepe

Daar is mos niks lekkerder as ’n vakansie met ’n vleisie op die kole, die see in die agtergrond en ’n gelag en gesels naby jou nie! Suid-Afrikaners is mal oor vakansies by die see saam met vriende en familie en daarom het LekkeSlaap 18 groot strandhuise al langs die kus met genoeg plek vir groot […]

15 Betowerende Woudwegbreke in Limpopo

15 Betowerende Woudwegbreke in Limpopo

Rooikappie, Sneeuwitjie en die Slapende Skoonheid ─ wat het dié sprokies in gemeen? Woude, natuurlik! As jy al ooit gewonder het waarom soveel sprokies in woude afspeel, is dit hoogtyd dat jy jou eie feëverhaal met ’n woudwegbreek bewaarheid. Die goeie nuus is dat jy nie noodwendig al die pad Tuinroete toe hoef te piekel […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

4 Julie 2017

10 Troeteldiervriendelike Restaurante in Durban

10 Troeteldiervriendelike Restaurante in Durban

Selfs in die winter is sonskyndae volop aan KwaZulu-Natal se kus! Daarom is dit g’n wonder dat Durban soveel troeteldiervriendelike eetplekke het wat met lekker sitplek in die buitelug spog nie. LekkeSlaap het 10 gaan uitsnuffel om jou voor te berei op jou volgende vakansie in dié sonnige stad met Wagter aan jou sy! Afro’s […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

30 Junie 2017

’n Gids tot Augrabies

’n Gids tot Augrabies

Die Augrabies-omgewing het baie diep in my hart gekruip. Die geel grasvlaktes, die ongewone kokerbome, die rooi Kalahari-sand en die vriendelike mense is wraggies iets besonders. Die Augrabies-waterval is natuurlik die groot trekpleister van dié omgewing en ten spyte van die afgeleë ligging, stroom toeriste steeds elke jaar hierheen om die grootste waterval in Suid-Afrika te […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

28 Junie 2017

Fantastiese Fynproewersrestaurante Vir Smulpape

Fantastiese Fynproewersrestaurante Vir Smulpape

Is jy ’n fynproewer van formaat? Of net iemand wat lief is vir smullekker kos in stylvolle restaurante? LekkeSlaap wys jou dié week ’n rits restaurante regoor die land waar jy kan aansit vir ’n smaak-ervaring wat jy nie sommer sal vergeet nie en waar jy óók in styl kan oornag! Dié restaurant is in […]

Remona Voges

Remona Voges

22 Junie 2017

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart