Lekke naweek-doendinge in ons pragtige provinsies

Lekke naweek-doendinge in ons pragtige provinsies

Niemand kan kla dat daar ’n tekort aan doendinge in Suid-Afrika is nie! Ons beeldskone land spog met 9 wonderlike provinsies met ’n hele rits doendinge en besienswaardighede vir elke gier. Toeriste kom van regoor die wêreld om self te kom kyk wat dié unieke land van ons bied. Speel ’n slag toeris in jou […]

Doendinge in die Noord-Kaap

Doendinge in die Noord-Kaap

Gaan soek jou groener weivelde, jou deurgetrapte stad. Ek verkies die rus en vrede van ’n lang, plat Noord-Kaappad. As jy na stil stofstrate, sout-van-die-aarde-mense en windpomp-silhoeëtte verlang, moet jy ons land se mees onderskatte provinsie verken. LekkeSlaap het ’n paar voorstelle van doen-en-sien-dinge in dié geweste! _________________________________________ Bestudeer die sterrehemel in Sutherland Met die […]

Suid-Afrika: ’n Voëlparadys van Noord tot Suid

Suid-Afrika: ’n Voëlparadys van Noord tot Suid

Suid-Afrika word beskou as een van die wêreld se topvoëlkykbestemmings met sowat 850 opgetekende voëlspesies. Die meeste spesies, soos die bosluisvoël en lelkraanvoël, woon in Suid-Afrika of besoek ons land jaarliks. Slegs ’n kwart van die spesies, soos die teeleendjie en die jakkalsvoël, word net hier op eie bodem gevind. LekkeSlaap wys jou waar die […]

Remona Voges

Remona Voges

12 Mei 2017

Lyon Paradise: ’n Paradystroue in Potchefstroom

Lyon Paradise: ’n Paradystroue in Potchefstroom

Daar word heelwat gegons oor Lyon Paradise in Potchefstroom ─ ’n magiese venue waar verskeie paartjies al die jawoord gegee het. LekkeSlaap het gaan loer waarom die trouklokke hiér so hard lui! Lyon Paradise is net 13 kilometer buite Potchefstroom op die R501 na Carletonville geleë. Die rooi- en witroostuin wat deur grasdakeenhede omring is, […]

Annerie Lemmer

Annerie Lemmer

11 Mei 2017

15 Troeteldiervriendelike Restaurante in Johannesburg

15 Troeteldiervriendelike Restaurante in Johannesburg

Daar is twee dinge wat Jo’burgers veral hoog op prys stel ─ goeie restaurante en hul honde! Daarom is dit g’n wonder dat daar só baie troeteldiervriendelike eetplekke in dié stad skuil nie. LekkeSlaap het 15 gaan uitsnuffel om jou voor te berei vir jou volgende vakansie in die Goudstad met Wagter aan jou sy! Arbour […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

5 Mei 2017

Spaarwenke vir jou volgende vakansie

Spaarwenke vir jou volgende vakansie

As jy van salaris-tot-salaris leef is dit moeilik om te glo dat ’n lekker wegbreek jou beskore is. Jan Tuisbly se karretjie is altyd die gewildste opsie as die huurgeld, elektrisiteitsrekening, selfoonkontrak, kruideniersware, mediese onkostes en allerhande ditjies en datjies jou bankbalans laat kreun. Maar is dit noodwendig die moeite werd om jou vakansie tuis deur […]

Frances Strooh

Frances Strooh

2 Mei 2017

’n Wittebrood vir Elke Sak en Gier

’n Wittebrood vir Elke Sak en Gier

Wittebrood-dagdrome is sinoniem met Jacuzzi’s, hemelbeddens, randvloeiswembaddens met see-uitsigte, vonkelwyn, en suites wat in roosblare getooi is …. Daar is egter net een probleem: dié klas bederf is gewoonlik bo die meeste van ons se vuurmaakplek. Dis hoekom ons na ’n paar streke gaan kyk het wat gewild is onder wittebroodspaartjies en rondgesnuffel het vir […]

Jana Barnard

Jana Barnard

28 April 2017

Reis met Troeteldiere: Voordele en Raad

Reis met Troeteldiere: Voordele en Raad

Soos gesien op Maroela Media. Moes jy dié Paasvakansie weereens koebaai waai vir Wagter wat jou met verlangende oë agter die hondeherberg se tralies dophou soos jy op die horison verdwyn? As troeteldier-eienaar is dié besluit wanneer jy ’n vakansie beplan waarskynlik keer op keer ’n taamlike tameletjie. Die gesin gaan met vakansie, maar hoe […]

Mika Stanvliet

Mika Stanvliet

24 April 2017

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart