15 Redes (in foto’s) om Noordwes te besoek …

15 Redes (in foto’s) om Noordwes te besoek …

Suid-Afrika het ’n paar provinsies wat as die skaam boeties van die meer gewilde Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en Gauteng bekendstaan. Noordwes is een van die land se kleinste provinsies, maar tog is daar só ’n oorvloed doendinge en poskaartmooi plekke om te besoek, dat jy hom beslis hoog op jou doenlysie moet sit. In dié blog […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

29 Junie 2016

’n Rugbyreis deur die Republiek

’n Rugbyreis deur die Republiek

Biltong, bier, braaivleis en … RUGBY ─ dit is menige Suid-Afrikaner se stapelvoedsel. Maar hoe gemaak as jou gunstelingspan ’n belangrike wegwedstryd speel? Of as jy die Springbokke in ’n ander stad wil ondersteun? Of as jy bloot die rugbykultuur en al die aksie wil beleef, maar ver van die stadion af bly? LekkeSlaap het […]

Karli Durr

Karli Durr

24 Junie 2016

Maak dié wintervakansie ’n leesvakansie!

Maak dié wintervakansie ’n leesvakansie!

Die wintervakansie is die perfekte tyd om ’n paar boeke op jou lang leeslys af te merk. Ons alledaagse lewe is só besig met kinders en skool, werk en na-uurse verpligtinge dat ons eenvoudig nie by al die lekker leesboeke uitkom nie … En so word jou lysie al hoe langer. Hoekom maak jy nie […]

Elbe van Heerden

Elbe van Heerden

22 Junie 2016

Citrusdal: 7 doendinge, 7 lekke blyplekke

Citrusdal: 7 doendinge, 7 lekke blyplekke

Citrusdal lê in die Olifantsriviervallei, sowat twee uur se ry van Kaapstad af. Vir Kapenaars wie se motors al die Tuinroete en die Weskuspad op autopilot ry, is dit dalk ’n goeie idee om die dal van sitrus vir ’n slag te besoek. Hiérdie Kapenaar het al ’n hele paar keer op die N7 geklim om […]

Herman Botha

Herman Botha

17 Junie 2016

Idees vir Vadersdag

Idees vir Vadersdag

Boerewors, biltong, bier en braaivleis … Op Sondag 19 Junie is dit weer dáárdie tyd van die jaar! Vadersdag is al gevaarlik naby en dis hoog tyd dat jy dié belangrike man in jou lewe bedank vir alles wat hy al vir jou gedoen, gemaak en opgegee het. Pa’s speel ’n groot rol in ons […]

Mika Stanvliet

Mika Stanvliet

15 Junie 2016

Vat die Weskuspad … #WestCoastWay

Vat die Weskuspad … #WestCoastWay

Ons almal het die ideale prentjie van die Weskus in ons gedagtes ─ witgekalkte vissershuisies en eindelose strande met meeue wat oor jou kop swiep op soek na iets te ete. Maar as jy die nuwe West Coast Way volg, sal jy ’n hele ander kant van die Weskus te sien kry. Daar is só […]

Reuben’s en Muratie is ’n wenkombinasie

Reuben’s en Muratie is ’n wenkombinasie

One&Only Cape Town is bekend vir luukse verblyf in die hartjie van die Moederstad, maar buiten die weelderige akkommodasie spog hulle ook met wêreldklas-restaurante. Een van dié restaurante is Reuben’s, met die gewilde sjef Reuben Riffel aan die stuur. Elke maand span Reuben’s en ’n vooraanstaande wynplaas kragte saam om ’n eksklusiewe fynproewersaand by One&Only […]

Andrea Kruger

Andrea Kruger

8 Junie 2016

Hartskos teen die winterkoue

Hartskos teen die winterkoue

Die winter het sy kloue nou behóórlik ingeslaan en wat is dan nou lekkerder as om ’n heerlike warm wintergereg saam met jou gesin te geniet? LekkeSlaap het ’n lysie van lekker warm resepte bymekaar gemaak om die winterkoue te klop. Bestanddele: 25 ml sonneblomolie 10 ml botter 1 gekapte ui 2 gekapte selderystele 500 […]

Elbe van Heerden

Elbe van Heerden

1 Junie 2016

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart