
18 Redes (foto’s) om Mpumalanga te besoek …
Mpumalanga, die ‘plek waar die son opkom’, is meer as net een van ons land se pragprovinsies. Dié provinsie is ʼn topbestemming te danke aan die talryke toeristebesienswaardighede wat hier skuil. Ons het 18 foto’s op Instagram gaan soek wat jou sal oortuig om jou tasse te pak en die pad te vat. As jy reeds ’n […]
29 Januarie 2016

As ek moeg word vir die lewe in die stad …
As ek moeg word vir die lewe in die stad, lok my die wandelpad; in die veld pluk ek ’n wandelstaf van die naaste doringboompie af, en sing my wandellied, en sing my wandellied. So lui die Afrikaanse volksliedjie wat die meeste van ons uit ons kinderdae onthou. Die nuwe jaar is hier en alhoewel […]
27 Januarie 2016

10 Avonture vir jou emmerskoplysie …
Daar is ’n hele rits doendinge in Suid-Afrika wat jy maar gerus op jou emmerskoplysie kan sit. Ons land spog met lekker weer en ’n magdom buitelug-aktiwiteite en ons het 10 avonture geïdentifiseer wat beslis jou adrenalien sal laat pomp! Cape Canopy Tour Sweef tussen die berge rond en bewonder die Kaapse fynbos en natuurskoon […]
8 Januarie 2016

10 Unieke proe-ervarings in SA
Wynproe en bierproe is altyd pret, maar ons land bied soveel ander unieke proe-ervarings waarvan baie van ons nie eers weet nie! Wie sê jy moet in die Wynlande kuier of naby ʼn brouery bly? Ons wys jou waar jy interessante dinge te proe kan kry! 1. Whisky-proe by Wild about Whisky in Dullstroom: Wild […]
30 Desember 2015

Lekke partytjie-idees vir Oujaarsaand
Is jy op soek na ’n lekke partytjie of musiekkonsert om die Nuwejaar in te wy? Ons het ’n lys van die top-doendinge vir Oujaarsaand en Nuwejaarsnaweek regoor Suid-Afrika opgestel! Kirstenbosch Nuwejaarsvertoning Kaapstad, Wes-Kaap Vanjaar se Nuwejaarskonsert in die Kirstenbosch Botaniese Tuine beloof om weereens gróót te wees. Vanjaar tree Grassy Spark en Jeremy Loops […]
23 Desember 2015

10 seldsame spesies in Suid-Afrika
Het jy geweet daar is 299 soogdierspesies en 829 voëlspesies in Suid-Afrika? Die meeste toeriste besoek Suid-Afrika vir die Groot 5, maar ons land spog met soveel meer as net dié 5 ongelooflike soogdiere. In hierdie blog werp ons die kollig op 10 spesies wat jy nie aldag sien nie! PRETBROKKIE: Die mees kenmerkende eienskap van […]
21 Desember 2015

’n Padstal in elke Provinsie!
Wees gerus dié vakansie (maak nie saak waarheen jy op pad is nie), want ons het van die beste en oulikste padstalle in elke provinsie namens jou gaan opspoor! Dit is Desember en die motor is klaar swaar gelaai … Die kinders trek lootjies om te sien wie in die middel moet sit, mamma rits […]
18 Desember 2015

18 Redes (foto’s) om die Oos-Kaap te besoek …
Die Oos-Kaap is ’n pragtige provinsie in ons mooie Suid-Afrika en ons het 18 foto’s op LekkeSlaap.co.za gaan soek wat jou sal oortuig om jou tasse te pak en die pad te vat. As jy reeds ’n vakansie in dié provinsie bespreek het, gee hierdie foto’s vir jou ’n voorsmakie. Die Sonskynkus en die Wildekus vorm […]
15 Desember 2015








