Mpumalanga, die ‘plek waar die son opkom’, is meer as net een van ons land se pragprovinsies. Dié provinsie is ʼn topbestemming te danke aan die talryke toeristebesienswaardighede wat hier skuil. Ons het 18 foto’s op Instagram gaan soek wat jou sal oortuig om jou tasse te pak en die pad te vat. As jy reeds ’n vakansie in Mpumalanga bespreek het, gee dié foto’s vir jou ’n voorsmakie!

1. Die Long Tompas tussen Lydenburg en Sabie

A photo posted by @kevsjourney on

2. Asemrowende sonsondergange 

 

3. Die Mac-Macwaterval naby Graskop

A photo posted by Freya Blankenhagen (@freyabla) on

 

4. Die Drie Rondawels (of Drie Susters) op die Panorama-roete

5. Die Krugerwildtuin

A photo posted by Craig Jackson (@craigclive) on

6. Bourke’s Luck Potholes in die Blyderiviercanyon

 

7.  Eetplekke met ongelooflike uitsigte ‒ Potluck Boskombuis

A photo posted by @herrbjoernsen on

 

8. Saalsafari’s in Buffalo Gorge 

9. Die Blyderiviercanyon

10. Kleurvolle kultuurmarkies al langs die pad 

 

 11.  Sabi Sands Wildreservaat

 

12. Ndebele-argitektuur en -kultuurdorpies 

13. Kos, pret en plesier by Innibos-kunstefees

14. Die geo-roete naby Barberton

 

 15. Lugballon-reise oor die Laeveld

 

16. Die Lone Creek-waterval naby Sabie

A photo posted by Oweezy (@owza_) on

17. Buitengewone natuurskoon

18. God’s Window

 

Dié 18 foto’s verteenwoordig hoegenaamd nie als wat die mooie Mpumalanga bied nie, so gaan vind gerus self uit watter natuur– en kultuurskatte nog daar skuil!

As jy op Instagram of Twitter is, neem gerus ’n foto van jou vakansiewegbreek in Mpumalanga en merk (tag) ons:  

Lydenburg | Long Tompas | Mac-Macwaterval | Sabie | Graskop | Barberton | BlyderiviercanyonKrugerwildtuinBourke’s Luck Potholes | Sabi Sand Reservaat | Lone Creek-waterval | God’s Window

Hooffoto: “3rd largest canyon” deur Rafiq Sarlie (Flickr).