Paternoster wat in die hemel is

Paternoster wat in die hemel is

Die stories oor Paternoster se naam waai oor die eeue heen oor die wit strand en, soos dit maar met die geskiedenis gaan, kan ’n mens nie die mond wat die storie vertel, skei van die storie self nie. Vissermanne vertel verhale van Strandlopers wat elke dag by ’n seekos-buffet aangesit het met krale genaamd “Paternosters” […]

Herman Botha

Herman Botha

6 November 2015

Sing saam by die Tulbagh Somerkonsertreeks 2015/2016

Sing saam by die Tulbagh Somerkonsertreeks 2015/2016

Is jy gereed vir die somer? Wel, Tulbagh het nét die ding vir jou! Dié skilderagtige, historiese dorpie bied van 7 November 2015 tot 5 Maart 2016, een Saterdag per maand, ’n skouspelagtige vertoning aan. Die Heuwels Fantasties, Arno Carstens, Karen Zoid, Jack Parow en Francois van Coke tree almal op, en na die tyd […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

4 November 2015

Nieu-Bethesda: Grafsteen van Geheime

Nieu-Bethesda: Grafsteen van Geheime

Die piepklein dorpie Nieu-Bethesda lê weggesteek in Suid-Afrika se mooie Karoo. Al wat jy nodig het vir ’n interessante, ongewone avontuur na dié oulike, versteekte plekkie is ’n ou padkaart, ’n paar note in jou beursie en ’n motor met ’n vol tenk. Met die intrapslag laat die stowwerige straatjies en ’n ernstige tekort aan […]

Mika Stanvliet

Mika Stanvliet

26 Oktober 2015

Jou kitsgids vir die kreefseisoen

Jou kitsgids vir die kreefseisoen

Maak vir jou ’n lekke Weskus–mixtape met Zirk Bergh, Andries Vermeulen, Worsie Visser en Rooies se liedjies en dalk ’n paar van Tolla se stories van ouds – en mik Weskus toe. Die kreefseisoen is amper hier! Daar is darem niks so lekker soos ’n sonskyndag aan die Kaapse kus, ’n gietysterpotjie op die kole en vars kreefstert […]

Elbe van Heerden

Elbe van Heerden

19 Oktober 2015

10 Lekke resepte vir Wêreldkosdag!

10 Lekke resepte vir Wêreldkosdag!

Vandag vier ons Wêreldkosdag op ʼn gepaste wyse – 10 liplekker resepte uit die LekkeSlaap-span se eie kombuise en familieresepteboeke. Ons het iets vir elke geleentheid, van melkkos tot spaghetti bolognaise, en van gemmerpoeding tot viskoekies. Só vier ons ons land se eie diverse koserfenis en voeg ​ʼn paar internasionale disse ook by die potjie! […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

16 Oktober 2015

5 Redes vir Alleenreis

5 Redes vir Alleenreis

Mark Twain het destyds gesê: “Om die volle waarde van geluk te kry moet jy dit met iemand deel.” Maar was hierdie Amerikaner met die weglêsnor heeltemal reg? Moet my nie verkeerd verstaan nie – min goed is so lekker soos ’n glas wyn saam met jou geliefde en ’n uitsig oor die bosveld, die eindelose oseaan […]

Herman Botha

Herman Botha

14 Oktober 2015

’n Sprokiesagtige wittebrood by Schoone Oordt Country House

’n Sprokiesagtige wittebrood by Schoone Oordt Country House

Schoone Oordt Country House is langs ’n welige, skaduryke woudjie aan die oewer van die Kroonlandsrivier in Swellendam versteek. Dié droombestemming is as een van die top romantiese hotelle bestempel en die beeldskone, romantiese wittebrood-suite bevestig net weereens dié status. Die elegante hotel is in 1983 as ’n Nasionale Monument verklaar en spog met pragtuine, […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

12 Oktober 2015

Pure pino-plesier

Pure pino-plesier

Dié treffende aanhaling begroet ’n mens wanneer jy by Kanonkop Wynlandgoed se proelokaal instap. Vinnig besef ’n mens dat dit nie sommer net ’n tong-in-die-kies-stelling is nie ─ in Suid-Afrika is die wynmakers doodernstig oor hul pinotage-passie! Dit is immers Suid-Afrika se enigste inheemse variëteit en wyn wat uniek is aan ons pragtige land. Alles begin […]

Andrea Kruger

Andrea Kruger

9 Oktober 2015

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart