Elke jaar tussen Julie en November besoek die reuse van die see ons pragtige kus. Honderde bultrugwalvisse en suidelike noordkapperwalvisse kom paar, kalf en baljaar langs ons kus, en as jy die regte gastehuis bespreek kan jy sommer op jou bed lê en die skouspel gadeslaan! Ek het 8 lekke plekke geïdentifiseer waar jy met ‘n koppie koffie in die hand kan staan en kyk hoe die grootste soogdiere op die planeet hulleself geniet.

 Whale Loft – Ramsgate Mews 3, Trafalgar, KZN

Vinnige feit: Loopafstand van Margate se strande af. 

Dolphin & Whale Africa Villa, Trafalgar, KZN

Wenk: Kom beleef die jaarlikse sardienloop gedurende Junie of Julie. 

Whale View Manor Gastehuis & Spa, Simonstad, Wes-Kaap

Wenk: Besoek die pikkewynkolonie by Boulders-strand.

 At Whale-Phin Gastehuis, Klein Brakrivier, Tuinroete

Wenk: Gaan op ‘n plesiervaart na Robeiland. 

Fish Hoek – Whale Watchers Woonstelle, Vishoek, Wes-Kaap

Vinnige feit: Tafelberg Nasionale Park is net 500 m van jou af. 

Whalesong Lodge, Gansbaai, Wes-Kaap

Wenk: Koop heerlike seekos by die hawe. 

Whale Heights, Gansbaai, Wes-Kaap

Wenk: Braai ‘n vissie op die ruim, gemeubileerde balkon. 

Le Paradis Penthouse, Hermanus, Wes-Kaap

 Wenk: Gaan stap op die kranspaadjie met ‘n lieflike uitsig oor Walkerbaai.

Walviskyk was nog nooit so maklik nie. Bespreek sommer nou!