Verified Reviews
Amathole District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amathole District
Rated 4.4 out of 5 based on 861 reviews.
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Plan B"it is a beautiful and peaceful place surrounded by nature."
Chintsa (Cintsa), Amathole District
Cape Cod Accommodation"Ek kan nie glo dit het ons so lank gevat om hier te kom vakansie hou nie. 'n Paradys - hierdie tipe juwele in Suid-Afrika moet baie mooi opgepas en deur die toerismebedryf ondersteun word."
East London, Amathole District
Riverview Guesthouse"Oos-Londen is so mooi met die rivier en die mooi huise op die wal van die rivier, dit laat my dink aan Sydney, Australia. "
"Heaven on earth. Loved the trails. Had an outstanding food experience at Nutwoods."
Chintsa (Cintsa), Amathole District
Crawford's Beach Lodge"Cintsa is beeldskoon. Almal is vriendelik en die natuur om jou is onbeskryflik mooi!"
Chintsa (Cintsa), Amathole District
Schafli Manor"In Cintsa West i's n restaurant, Die Dek is sy naam. Puik diens, en kos vir konings."
East London, Amathole District
Mac Kenzie's Accommodation"Eerste keer daar en sal weer terug gaan. Dis 'n mooi plek."
"Gonubie is 'n aangename vakansiebestemming met als wat jy nodig het in 'n radius van 'n paar kilometer."
"Gonubie is 'n oulike dorpie as jy baie rustig wil wees en vroeg in die aand by die huis wil wees, aangesien daar nie veel plekkies is om te besoek nie. Die Hemingways Mall in Oos-Londen is 'n moet om te besoek!"
"Pragtige dorp met interessante natuurskoon en fasiliteite - rivier, strand, lang plank-wandelpad."