Geverifieerde Resensie
Amathole District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amathole District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 865 resensies.
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Ocean Valley View"Die mooiste plek in SA. So mooi en rustig!"
"Hogsback is 'n sprokiemooi klein dorpie in die Amathole berge, een van die mooiste plekke om te gaan stap of bergfietsry."
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Plan B"Baie mooi uitsig. Lekker staproetes op die strand en langs die bergkloof. Hotel se restaurant is baie gerieflik, maar mens sal moet bietjie uitry vir kruideniersware en ander aktiwiteite."
"Phone Graham Russell to go on a 3-hour birding trail to find parrots or narina trogon amongst others."
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Plan B"it is a beautiful and peaceful place surrounded by nature."
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
Cape Cod Accommodation"Ek kan nie glo dit het ons so lank gevat om hier te kom vakansie hou nie. 'n Paradys - hierdie tipe juwele in Suid-Afrika moet baie mooi opgepas en deur die toerismebedryf ondersteun word."
"Oos-Londen is so mooi met die rivier en die mooi huise op die wal van die rivier, dit laat my dink aan Sydney, Australia. "
"Heaven on earth. Loved the trails. Had an outstanding food experience at Nutwoods."
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
Crawford's Beach Lodge"Cintsa is beeldskoon. Almal is vriendelik en die natuur om jou is onbeskryflik mooi!"
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
Schafli Manor"In Cintsa West i's n restaurant, Die Dek is sy naam. Puik diens, en kos vir konings."
"Gonubie is 'n aangename vakansiebestemming met als wat jy nodig het in 'n radius van 'n paar kilometer."