Geverifieerde Resensie
Amathole District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amathole District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 861 resensies.
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Plan B"it is a beautiful and peaceful place surrounded by nature."
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
Cape Cod Accommodation"Ek kan nie glo dit het ons so lank gevat om hier te kom vakansie hou nie. 'n Paradys - hierdie tipe juwele in Suid-Afrika moet baie mooi opgepas en deur die toerismebedryf ondersteun word."
"Oos-Londen is so mooi met die rivier en die mooi huise op die wal van die rivier, dit laat my dink aan Sydney, Australia. "
"Heaven on earth. Loved the trails. Had an outstanding food experience at Nutwoods."
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
Crawford's Beach Lodge"Cintsa is beeldskoon. Almal is vriendelik en die natuur om jou is onbeskryflik mooi!"
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
Schafli Manor"In Cintsa West i's n restaurant, Die Dek is sy naam. Puik diens, en kos vir konings."
"Gonubie is 'n aangename vakansiebestemming met als wat jy nodig het in 'n radius van 'n paar kilometer."
"Gonubie is 'n oulike dorpie as jy baie rustig wil wees en vroeg in die aand by die huis wil wees, aangesien daar nie veel plekkies is om te besoek nie. Die Hemingways Mall in Oos-Londen is 'n moet om te besoek!"
"Pragtige dorp met interessante natuurskoon en fasiliteite - rivier, strand, lang plank-wandelpad."