Geverifieerde Resensie

Beaufort West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1365 resensies.

Beaufort-Wes

Lemoenfontein Game Lodge

"Beaufort West was not a destination, simply a stopover, but Lemoenfontein made it worth the while. Look forward to returning in future during our travels."

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"This is a great stop over en route to Cape. Would definitely recommend 4 Sheeps restaurant for a bite to eat."

Beaufort-Wes

Grace's Place

"Mooi dorp nog steeds."

Beaufort-Wes

Dagbreek

"Meeste mense slaap oor in Beaufort-Wes as deel van 'n verder reis maar ek was spyt dat ons net een aand daar was, ek sal baie graag langer in die mooi en stil dorpie wou bly."

Beaufort-Wes

Die Herehuis

"Outydse dorpie, met historiese atmosfeer in die systrate."

Beaufort-Wes

Rus-i-Biki

"Mooi skoon dorp."

Beaufort-Wes

Beautiful Betty B&B

"Checkers was wonderful."

Beaufort-Wes

Mitat Gastehuis

"Pragtige dorp met baie vriendelike mense."

Beaufort-Wes

Country Cottage

"Definitely is Beaufort a visit to see all the beauty of the town and the dam is nearly full."

Beaufort-Wes

Die Nessie

"Goed, dankie."

Beaufort-Wes

17 On Bird Guest House

"Goeie oornagbestemming."

Beaufort-Wes

Cape Karoo Guesthouse

"'n Rusplek in die middel van die Karoo met interessante besienswaardighede. As jy lief is vir geskiedenis en vir die natuur is dit die plek om te gaan."

Beaufort-Wes

Die Nessie

"Definitief iets om te sien, maar ongerieflik met restaurante en take-away plekke wat toe is in die middel van die dag."

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"'n Rustige dorp met 'n baie lekker atmosfeer. 4 Sheep is 'n pragtige winkel en smaaklike restaurant."

Beaufort-Wes

The Grey House

"Sal beslis weer daar oorslaap!"

Beaufort-Wes

Villa Contessa

"Mooi en vriendelik soos altyd."

Beaufort-Wes

Altyd Lekker

"Good overnight stop to Cape Town, very convenient. "

Beaufort-Wes

@ Mango's

"Ons het basies in die donker daar aangekom en weer in die donker gery so ons kan nie eintlik kommentaar lewer oor Beaufort-Wes nie."

Beaufort-Wes

Mitat Gastehuis

"Ideale halfwegstasie vir my lang reise."

Beaufort-Wes

Mitat Gastehuis

"'n Gerieflike halfpadstasie vir my lang reise."

Beaufort-Wes

@ Mango's

"Vuil dorp. "

Beaufort-Wes

Dreams

"Baie mooi, klein dorpie. Alhoewel dit loadshedding was, kon mens darem kos koop. Sal weer daar oorslaap. "

Beaufort-Wes

17 On Bird Guest House

"Hulle het groot uitdagings!"

Beaufort-Wes

Bakgat Blyplek

"Alles wat jy nodig het is beskikbaar in die dorp."

Beaufort-Wes

Grootfontein Farm House

"Chris Barnard Museum whilst very informative/interesting was expensive and the guide lacked knowledge on the subject."

Beaufort-Wes

Die Nessie

"Mooi dorp. "

Beaufort-Wes

Die Herehuis

"Ideale oornagplek op pad na Kaapstad. Karoo Nasionale park buite Beaufort Wes is pragtig, en die berge is werklik besonders mooi. As jy die Karoo werklik wil sien, is dit die moeite werd om daarheen te gaan. Koue nagte in die winter en warm dae in die somer. Pragtige huise en kerke van historiese waarde."

Beaufort-Wes

Bakgat Blyplek

"Die dorp is basies sinoniem met dr Chris Barnard. Punt. Dis die moeite werd, maar daar is nie veel anders vir die toeris nie. Verder moet mens maar na die Karoo Nasionale Park gaan. 4 Sheep Restaurant maak heerlike kos. Veral lamsvleisdisse is 'n moet!"

Beaufort-Wes

Mitat Gastehuis

"'n Mekka in die hartjie van die Karoo."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang