Verified Reviews

Beaufort West

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Beaufort West

Rated 4 out of 5 based on 1365 reviews.

Beaufort West

@ Mango's

"Pragtige historiese besienswaardigheid. Die moeite werd om daar oor te bly."

Beaufort West

Dreams

"Vriendelike dorp! Gasvrye mense."

Beaufort West

En Route

"Baie goeie geskiedenis in dorp. Sou langer wou bly."

Beaufort West

Dreams

"Lekker restaurante en Chris Barnard museum."

Beaufort West

Die Nessie

"Although convenient, the town itself is very run-down."

Beaufort West

Altyd Lekker

"Ideaal vir my om oor te slaap op 'n lang pad Plett toe."

Beaufort West

Appirklaas Self-Catering Apartments

"Friendly people, very hot place, but an entertaining environment."

Beaufort West

Steenbokkie Nature Reserve

"Eg Afrikaans, skoon dorpie."

Beaufort West

Dreams

"Ons het ongelukkig nie nie dorp verken nie, slegs oorgeslaap op pad Vishoek toe."

Beaufort West

Lemoenfontein Game Lodge

"Beautiful, old town."

Beaufort West

Die Kussinkie

"Die dele van die dorp wat ons gesien het was mooi en skoon."

Beaufort West

Die Herehuis

"Netjies en versorgde dorp!"

Beaufort West

@ Mango's

"Dis net 'n oornagplek."

Beaufort West

Little Green World

"Baie netjies en skoon."

Beaufort West

Dreams

"Nie vir ons nie."

Beaufort West

Biffie's Cottages

"Belangrike halfwegstasie op die N1. "

Beaufort West

Sleep @ Beaufort

"Beslis 'n moet!"

Beaufort West

Die Nessie

"Baie geskiedkundig, maar tydjie was te kort om alles te sien."

Beaufort West

Cape Karoo Guesthouse

"The 4 Sheep Restaurant's food was not great. Presentation was poor, lamb shank tasted like it had been frozen and heated up a couple of times, and the lamb curry was tasteless. Would not recommend eating there."

Beaufort West

Dreams

"Nie veel om te doen nie en die museum vra te veel vir toegang. Was daar vir sportbyeenkoms en die Spur se kos was baie lekker."

Beaufort West

Altyd Lekker

"Die mense van Beaufort-Wes is baie vriendelik. Daar is museums, genoegsame verblyf en eetplekke."

Beaufort West

Wagon Wheel Country Lodge

"Baie mooi en skoon dorp met baie vriendelike mense."

Beaufort West

@ Mango's

"Die mense in Beaufort-Wes is baie vriendelik en hulpvaardig. "

Beaufort West

Altyd Lekker

"Perfekte plek om oor te bly as jy tussen Kaapstad en Bloemfontein reis. "

Beaufort West

Die Herehuis

"Puik! Daar is so baie plekkies om te besoek!"

Beaufort West

Die Herehuis

"Ons sal weer daar bly!"

Beaufort West

Dreams

"Only for overnighting. "

Page
Page 14 - Showing 391 to 420

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers