Verified Reviews
Beaufort West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Beaufort West
Rated 4 out of 5 based on 1365 reviews.
"Tydens paasnaweek is Beaufort-Wes se verkeer druk. Meer kan gedoen word om die veiligheid van die verkeer op te skerp."
"Pragtige historiese dorp. Wil graag langer kuier en meer leer. Die mense is vriendelik en gasvry."
"Die dorp is inderdaad 'n museumdorpie. Hou hierdie dorpie skoon en mooi sodat Chris Barnard se legacy kan voortbestaan."
"Die nasionale park is mooi en interressant. Dit sou beter wees saam met ouer kinders - die kleintjies raak te gou warm en onrustig."
"Die hoeveelheid vragmotors wat regdeur die dorp beweeg kan gevare inhou vir die inwoners. Kan daar nie 'n alternatiewe roete om die dorp oorweeg word nie?"