Resensies van Beaufort West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.01 uit 5 gekry volgens 1122 resensies.
. - 21st January 2018
staying in Beaufort-Wes
Pragtige, historiese dorpie.
. - 16th January 2018
staying in Beaufort-Wes
Enigste probleem van Beaufort-Wes: Dis baie warm.
. - 16th January 2018
staying in Beaufort-Wes
Was verras oor lekker eetplekke, vriendelike mense en interessante winkels met mooi goedjies.
. - 15th January 2018
staying in Beaufort-Wes
Dis 'n wonderlike pitstop met alle basiese goed wat jy as reisiger op die pad nodig het.
. - 15th January 2018
staying in Beaufort-Wes
Lekker halfwegstasie vanaf Gauteng.
. - 15th January 2018
staying in Beaufort-Wes
Verlief op hierdie Karoodorpie en sy mense!
. - 15th January 2018
staying in Beaufort-Wes
Dis maar 'n klein, warm en stofferige dorpie. Baie warm en droog op die oomblik.
. - 14th January 2018
staying in Beaufort-Wes
For a overnight stopover or stay I would recommend a traveller from Jo'burg to Cape Town.
. - 12th January 2018
staying in Beaufort-Wes
Net bedoel vir oornag, maar probeer gerus die 4 Sheep Restaurant, dis die moeite werd!
. - 12th January 2018
staying in Beaufort-Wes
Mooi dorpie.
. - 10th January 2018
staying in Beaufort-Wes
Sentraal.
. - 9th January 2018
staying in Beaufort-Wes
So sentraal vir elke reisiger na die Kaapse bestemming.
. - 9th January 2018
staying in Beaufort-Wes
Gebruik area slegs vir oorslaap.
. - 8th January 2018
staying in Beaufort-Wes
Daar is baie slaapplek.
. - 4th January 2018
staying in Beaufort-Wes
Die nasionale park is 'n pluspunt.
. - 4th January 2018
staying in Beaufort-Wes
Soveel mooi dinge om raak te sien met soveel geskiedenis.
. - 4th January 2018
staying in Beaufort-Wes
Die meeste mense is baie vriendelik en behulpsaam in Beaufort-Wes. Maar die dorp self is 'n bietjie vuil. Mens sou verwag omdat daar baie toeriste kom, dat die dorp darem skoon gehou sou word. Dit kan 'n prag dorp word. maar dan sal almal hul kant moet bring.
. - 2nd January 2018
staying in Beaufort-Wes
Lekker kos by verskeie restaurante.
. - 2nd January 2018
staying in Beaufort-Wes
Vir oornag, 'n oulike plek.
. - 1st January 2018
staying in Beaufort-Wes
Aangesien ons net op 'n deurreis was het ons nie enige besienswaardighede besoek nie, maar die dorp is beslis daarop ingestel om dit vir besoekers 'n aangename ervaring te maak. Vriendelike mense, netjiese dorp.
. - 1st January 2018
staying in Beaufort-Wes
Hou van Beaufort-Wes se vriendelike mense.
. - 31st December 2017
staying in Beaufort-Wes
Karoo Nasional Park is reg buite die dorp, is 'n baie mooi park definitief 'n plek om te besoek!
. - 28th December 2017
staying in Beaufort-Wes
Skoon, mooi, interessante dorpie.
. - 28th December 2017
staying in Beaufort-Wes
Regte plek vir 'n oornag stop.
. - 27th December 2017
staying in Beaufort-Wes
Die water te kort kortwiek gerieflik verblyf vir besoekers.
. - 27th December 2017
staying in Beaufort-Wes
Baie warm.
. - 27th December 2017
staying in Beaufort-Wes
Verskriklike mooi klein dorpie, sal weer daar bly, maak 'n draai by die Deli in die dorp en koop hulle Droog Rib, beste in SA!
. - 25th December 2017
staying in Beaufort-Wes
Pragtige dorp (ten spyte van die knellende droogte). Beslis 'n besoek werd.
. - 24th December 2017
staying in Beaufort-Wes
Wow en wow, sprokies mooi en een van die romantieste plekkies mooi skoon en histories.
. - 24th December 2017
staying in Beaufort-Wes
Chris Barnard museum die moeite werd om te besoek.
. - 23rd December 2017
staying in Beaufort-Wes
Gastehuise vertoon oor die algemeen mooi versorg.
. - 22nd December 2017
staying in Beaufort-Wes
Pragtige plek. Bid dat die droogte verlig sal word.
. - 22nd December 2017
staying in Beaufort-Wes
Gaan eet gerus by Ka’roo Deli.
. - 21st December 2017
staying in Beaufort-Wes
Awesome! Ons gaan beslis weer daar bly net langer.
. - 20th December 2017
staying in Beaufort-Wes
Beauford-Wes is ook 'n lekker dorp. Mense is baie vriendelik.
. - 20th December 2017
staying in Beaufort-Wes
Beaufort West is very friendly. We enjoyed our brief stay there.
. - 20th December 2017
staying in Beaufort-Wes
It was good. We enjoyed the beautiful scenery and visiting different places there.
. - 18th December 2017
staying in Beaufort-Wes
Nee, ons was daar tydens 'n uitsonderlike droogte, is steeds 'n baie mooi Karoo-dorp met vriendelike mense.
. - 15th December 2017
staying in Beaufort-Wes
Nice little town. Karoo potjie is a must.
. - 14th December 2017
staying in Beaufort-Wes
Netjiese plek met oor die algemeen vriendelike gemeenskap.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]