Geverifieerde Resensie
Beaufort West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1365 resensies.
"Moet definitief by 4 Sheep Restaurant gaan eet! Baie lekker kos en vreeslike vriendelike mense."
"Hou baie van Karoo Nasionale Park. Goeie stopplek tussen tuinroete en Pretoria."
"Beaufort-Wes het 'n groot verskeidenheid van gastehuise en oorslaapgeriewe. Daar is ook interessante museums om te besoek as jy genoeg tyd daarvoor kan inruim. Daar is ook 'n paar eetplekke en restaurante om te gebruik indien die gastehuis waarin jy oorslaap nie etes bedien nie."
"We used the town as a stopover point, and enjoyed being able to stay in the Karoo-veld."
"Beste klein dorpie ooit, slaap elke keer daar oor op pad Kaap toe sal nêrens anders oorbly nie."
"Ongelukkig nie die skoonste dorp nie. Die asblikke buite die gastehuis in die straat het oorgeloop en rommel was selfs in die straat gestrooi om die asblik. Lyk my 'n algemene tendens in Suid-Afrika weens swak dienslewering."