Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 1453 reviews.
"I know Bloemfontein well from my auditing days and as a halfway stopover between Cape Town and Pretoria this is the best place. "
"Die gedeelte wat ek tydens my oornag verblyf beleef het was nog goed (net baie slaggate in die paaie), maar as alles wat ek in die media oor Bloemfontein se agteruitgang lees waar is, dan gaan die gedeelte wat ek beleef het, nie meer vir lank te goed wees nie."
"Dit was vir my blywend van die winkelsentrums in die omgewing, dit het aan al my behoeftes voorsien."
"It is just a suburb in Bloemfontein. On the other hand Bloemfontein itself has a lot to offer the traveller."
"Magarita's Seafood and Grill is 'n ongelooflike restaurant in die area wat deur die gastehuis vir ons aanbeveel is. "
"Die mening is dat die area nie `n toeristebestemming is nie, maar besigheidsmense behoort die ligging te geniet."
"Ons het kinders die universiteit gaan wys en ons was teleurgesteld om te sien hoe vuil die dorp is. Het lekker geëet by Rocco Mammas - diens was goed. Besoek aan vrouemonument was interessant."
"This is a very good area for quiet and peaceful nights. All amenities are within reach. "