Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1453 resensies.

Bloemfontein

BON Hotel Bloemfontein Central

"Die beste Ocean Basket by Loch Logan Waterfront, selfs beter as die een in die Strand."

Fichardt Park, Bloemfontein

Cottages @ Moffett

"Netjies, skoon buurt. Goed geleë vir reisigers om vinnig op snelweg te kom en vind dit maklik vanaf snelweg as jy daar oornag by 'n plek."

Quaggafontein, Bloemfontein

De Stallen Golf Villas and Golf Course

"Baie rustig en maklik opgespoor met GPS."

Waverley, Bloemfontein

Deane Cottage

"Naby besighede, hoef nie ver te ry nie."

Fichardt Park, Bloemfontein

Villa Vredenrust

"Rustige buurt, naby die N1 en nodige winkels en hospitaal."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Goed geleë vir sakemense, in 'n stil area, of vir oorslaap op pad êrens heen."

Waverley, Bloemfontein

30 on Whites Guesthouse

"Die feit dat die Bayswater Village sentrum net om die draai is, was fantasties. Veral omdat ons soveel langer daar gebly het."

Pellissier, Bloemfontein

Charrie's Corner

"You only get what you pay for and in this case it was all we wanted."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Tsessebe Guesthouse

"Ek glo meer ontspanningsgeriewe (soos parkies) is 'n tekort."

Fichardt Park, Bloemfontein

Bloem Hart Gastehuis

"En route stop over not a destination. "

Pellissier, Bloemfontein

Charrie's Corner

"By Windmill Casino en pad reguit stad toe."

Quaggafontein, Bloemfontein

De Stallen Golf Villas and Golf Course

"Paar minute se ry vanaf Makro. Ideaal vir ons plattelanders."

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Vriendelike mense en soveel bedagsaamheid teenoor ander persone het ek lanklaas in my lewe beleef. Dit is voorwaar 'n stad om op trots te wees "

Westdene, Bloemfontein

Albion B&B

"Westdene self is nie 'n toeristebestemming nie, maar dit is naby die besienswaardighede van Bloemfontein."

Park West, Bloemfontein

Jock-Inn Gastehuis

"Vir ons net een oorslaap, nie regtig een vakansiebestemming."

Universitas, Bloemfontein

EdelRose

"Baie gemaklike plek om in rond te beweeg."

Fleurdal, Bloemfontein

Rest @ Blake

"Dis 'n rustige woonbuurt met 'n verskeidenheid geriefswinkels."

Westdene, Bloemfontein

Telos @ Reitz

"As 'n ou Bloemfonteiner, was nogal verrassend om te sien hoe Westdene verander het."

Waverley, Bloemfontein

Bella Blue Guesthouse

"Ek het my smuktassie tuis vergeet, ons kon by 'n groot mall gaan en alles wat nodig was vir die naweek by Dis-Chem gaan koop. Daar was ook 'n Clicks. Daar is 'n verskeidenheid van restaurante en die een wat ons gekies het se kos wat uit die boonste rakke. Ek is nie seker wat daar te doen is in Waverley nie aangesien ons net oornag het, maar vir ons behoeftes was Waverley perfek. "

Fichardt Park, Bloemfontein

Swans Nest

"Baie veilig en gerieflik geleë, naby al die plekke waar ons wou wees. "

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"Vir ons wat net deur reis, is dit uitstekend geleë."

Blad
Blad 29 - Wys 841 tot 870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang