Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3491 reviews.
"Alryd iets nuuts om na te gaan kyk. Wynplase is so te sê in die dorpsgebied. Baie historiese geboue en baie netjiese dorp."
"Paarl is 'n juweel van 'n dorp. Hulle historiese geboue is goed versorg. Karaktervolle dorp."
"I always go to Paarl to cycle. The roads around the Boland are fabulous. I have also visited local wine estates and this is always a pleasant way to spend time. Maybe one day I'll see what else Paarl has to offer."
"Wat 'n aangename verrassing, daar is so baie in en om Tulbagh te doen, veral die wynproe by Saronsberg en Montpieller is uit en uit die moeite werd. En daar is die aangenaamste klein Gin Tasting Room by Vindoux, 'n ervaring op sy eie. Die omliggende dorpies is naby genoeg om byvoorbeeld te gaan Zipline in Ceres. Was vir seker die moeite werd vir 'n naweek se wegbreek."
"Nice - but it is ultimately a student town. Parking is a huge issue. Close to wine farms etc. which is great for international tourists."
"Didn't spend too much time in Paarl itself, went to visit family most days. Had a dodgy experience in the Spar car park - I was asked to pay R10 for parking as it was load shedding and then they would only accept cards. Mentioned it to security who knew about the individuals. By the time we returned, they had moved on."
"Relatief naby aan naburige dorpe met besienswaardighede. Dorp is baie skoon en netjies."