Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.
"Ek glo daar is veel om te sien, maar ons tyd was bietjie beperk, maar die dorp was besonders skoon en geen bedelaars nie. Pragtige dorp."
"Ons was baie teleurgesteld dat in 'n dorp, waar die pragtige historiese Kerkstraat sentraal staan as 'n toeristebestemming, nie een van die museums in die straat Saterdagmiddag oop was nie."
"Ek is daar gebore en het daar skool gegaan. Ons was daar vir my 60ste reünie. Die museum is 'n moet. Moenie vergeet van die wynplase nie."
"Baie sentraal, net 'n uur vanaf Stellenbosch, Franschhoek en Kaapstad. Dorp met baie om te doen, veilig en rustig."
"Any trip through the Boland is worth your while as the mountains the farms and open skies are breathtakingly beautiful and relaxing."
"Friendly and enjoyable small town, great for day trips or weekends to explore other nearby regions."
"People friendly and surroundings beautiful. Location is great to do visits to various places and farms."
"Pragtige dorp met vele plekke om te gaan soos wynkelders, mooi staproetes en ander besienswaardighede."
"Daar is geen mooier plek in die wêreld nie, een en geen groter gasvryheid as hier nie."
"Die omgewing bied baie - Goudinin Spa is 6,5km van die oord, daar is verskeie staproetes, 'n restaurant is 'n klipgooi ver, daar is wynkelders om te besoek in die omgewing."
"Pragtige rustige dorpie met die beste skoenwinkel - Redemption handgemaakte skoene en handsakke."
"So 'n mooi omgewing. Ons het na Bosjes gery. Baie lank daar spandeer. Foto's geneem by die lieflike trou-venue. By Rietdakkie-padstal gestop. Met ope arms deur Riaan en sy vrou ontvang. Later tafels weggeskuif en gedans. Groot pret!"