Verified Reviews

Boland

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland

Rated 4.6 out of 5 based on 3500 reviews.

Uniepark, Boland

Marie B&B

"Goed geleë naby Stellenbosch, behalwe as jy eerder nader aan die student-aktiwiteite en studente-dorp wil wees."

Strand, Boland

Ocean Breeze Hotel

"Pragtige vakansiebestemming."

Paarl, Boland

Te Moi

"Dis 'n mooi dorp met heelwat plekke naby vir toerisme en ook nie te duur nie."

Paarl, Boland

Te Moi

"Lieflike dorp."

Worcester, Boland

Linge Longa

"Besienswaardighede word nie duidelik genoeg geadverteer nie. Winkels nie geredelik beskikbaar nie. Parkeerplekke in strate baie nou en leivore is 'n veiligheidsrisiko."

Brandwacht, Boland

Feel @ Home

"Baie netjiese, gegoede buurt. Lekker naby aan die dorp."

Tulbagh, Boland

Saronsberg Vineyard Cottages

"Daar is baie te sien. Goeie eetplekke."

Stellenbosch Central, Boland

Vilaroux

"Stellenbosch is 'n ongelooflike skoon en netjiese dorp en het 'n fantastiese warm en gemoedelike atmosfeer met al sy kuierplekkies en koffiewinkels met tafels buite. Cater 100% vir toerisme en baie lekker plek om te kuier, was ideaal vir die Woordfees. Sal Stellenbosch vir seker weer besoek. "

Tulbagh, Boland

The Lark @ De Weiglhuys Farm

"Mense baie vriendelik en behulpsaam. Baie mooi omgewing en wynplase."

Ceres, Boland

Dennesig Kothuis

"Ons sal graag weer Ceres toe wil gaan, maar meer tyd spandeer om die omgewing te verken."

Die Boord, Boland

Curious Giraffe

"Nice little shopping mall close to the Curious Giraffe. "

Strand, Boland

Welterusten Guesthouse

"Ons kan ongelukkig nie die weer voorspel nie."

Worcester, Boland

Palm la Vie

"Pragtige skoon dorp, vriendelike mense en natuurskoon te pragtig vir woorde!"

Riebeek-Kasteel, Boland

Villa Anna Katarina

"Lovely, quaint little dorpie. "

Strand, Boland

Leonahof 1

"Perfekte sentrale ligging vir rond toer in die Wes-Kaap, of net rustig op die see uitkyk en boek lees. Die warm water oseaan is lekker om in swem."

Paradyskloof, Boland

Paradyskloof Eenheid

"Ry bietjie rond in die area. Die lieflike groot bome en omringende berge is 'n bekoring op sigself, maar die nabyheid van 'n natuurreservaat met wandelpad net 'n entjie in die straat af is 'n onverwagse bonus."

Stellenbosch, Boland

De Oude Schuur

"Beautiful place, home away from home."

Bovlei, Boland

Cummings Guesthouse

"Beautiful area to travel to."

Bovlei, Boland

Hanna

"Pragtig veilig en skoon."

Strand, Boland

Loch'nest

"Very efficient!"

Klapmuts, Boland

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Daar is talle toeriste-aantreklikhede in die area."

Slanghoek, Boland

Kliphout @ Platbos Log Cabins

"Beeldskone berge en natuurskoon. Uitstekende wynroete."

Strand, Boland

Loch'nest

"Strand has wonderful, sea and mountain views, very clean and tidy, it has all the amenities a person could want. Strand lacks nothing, providing a peaceful getaway vibe! Truly amazing!"

Tulbagh, Boland

Saronsberg Vineyard Cottages

"Gaan maak gerus 'n draai by Manly Wynplaas. Die nuwe wynmaker daar het soveel passie vir dit wat hy doen, dat dit aansteeklik is. Hulle voer hoofsaaklik uit, so dit was 'n klein bederfie toe hy vir ons 'n toer gegee het. Beslis uitvoergehalte wyn!"

Page
Page 67 - Showing 1981 to 2010
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers