Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3398 resensies.
"A beautiful place, filled with little gems and great wineries. Truly a great escape from the city and crowded coastal towns."
"Terwyl mens in hierdie area is, besoek gerus Piketberg, Ceres en veral Riebeeck Kasteel is baie mooi!"
"A lovely getaway, close to Cape Town, offering hiking and mountain-biking opportunities, wine farms etc."
"Easy access from Cape Town. So many wine farms to choose from and breathtaking scenery."
"Besienswaardighede word nie duidelik genoeg geadverteer nie. Winkels nie geredelik beskikbaar nie. Parkeerplekke in strate baie nou en leivore is 'n veiligheidsrisiko."