Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3491 reviews.
"Dis die moeite werd om Tulbagh en die vallei te besoek. Pragtige omgewing en heerlike wyn."
"Ons het nie geweet Kerkstraat is so vol interessante plekkies nie. Parkeer jou kar en stap die dorp plat, die locals is vriendelik. Die gemeenskapsgroentetuin is 'n baie oulike projek waarvandaan die gastehuise ens. vars groente aankoop. Baie goeie idee!"
"Love dit, so baie plekkies om te sien en om by the gaan eet."
"Uitstekende ligging, binne loopafstand van die middedorp en die kampus. Mooi uitsig oor die vallei. Rustige buurt."
"Tulbagh is 'n baie mooi dorpie met baie oulike plekke om te besoek, maar nie baie opsies vir mense met peuters nie."
"Strand is die perfekte bestemming, perfek geleë en naby aan alle plekke wat besoek kan word."
"Baie dag uitstappies in die area. Oulike eetplekke en natuurlik wynplase."