Verified Reviews

Cape Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Karoo

Rated 4.5 out of 5 based on 1836 reviews.

Prince Albert, Cape Karoo

Elfen House and Cottage

"Sal beslis weer teruggaan."

Sutherland, Cape Karoo

Die Heks se Huis

"'n Baie rustige dorpie, 'n jammer die restaurant se diens is nie op standaard nie, die groot teleskoop was toe op die berg, maar die sneeu het opgemaak daarvoor. Dit was prentjiemooi."

Merweville, Cape Karoo

Die Botes Huisie

"Regte Karoo. Was mal oor die plekkie."

Sutherland, Cape Karoo

Rogge Cloof

"Die sterreprag is werklik ongelooflik."

Sutherland, Cape Karoo

Die Prokureurshuis

"Besig om saam met die sterrekyk en nuwe restaurante 'n baie lekkerder bestemming te raak."

Merweville, Cape Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Bitter droog in daardie deel van die land en ons het meer insig omtrent die droogte gekry. Unieke dorp met unieke mense."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Heerlike etes by die Swartberg Hotel en die Swartbergpas is ’n pluspunt vir motoriste en bergfietsryers."

Sutherland, Cape Karoo

Skitterland Gastehuis

"Unfortunately SALT was closed due to Covid, but we managed to go to the Stargazing with Jurg and the 3D show at the Planetarium."

Prince Albert, Cape Karoo

Aloe Guest House

"'n Wegbreek buite 'n klein dorpie omring met die mooiste natuur skoon, hoe sê hulle in engels: "Less is More"."

Cape Karoo

SANParks Elandsberg Wilderness Camp

"Blomme was asemrowend mooi! Paaie se onderhoud is baie swak."

Sutherland, Cape Karoo

Die Heks se Huis

"Altyd lekker om hier te kuier en 'n naweek is altyd te kort om by alles uit te kom."

Prince Albert, Cape Karoo

Aandrus

"Baie mooi plek. Plekke maak te vroeg toe Vrydae."

Prince Albert, Cape Karoo

Swartberg Cottages

"Pragtige Karoo-dorpie. Wou nog altyd daar gaan draai maak het. Vriendelike mense en dorpie skoon."

Prince Albert, Cape Karoo

Casa Milorca

"Prins Albert is 'n pragtige dorp. Die hotel is altyd 'n wenner vir aandete en La-di-da het 'n heerlike ontbyt bedien."

Sutherland, Cape Karoo

Jack of the Karoo

"Bied asb. 'n gewaarborgde sneeu-opsie aan. Het die dorpie baie geniet."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo-Rust

"'n Moet vir ten minste 3 dae om te kom ontdek."

Prince Albert, Cape Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Great for a quiet getaway and to relax."

Prince Albert, Cape Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Dit is 'n pragtige dorpie. Jou kar kan vanaand in die straat geparkeer bly. Mense is baie vriendelik en elke huisie is so mooi met 'n mooi ou tuintjie."

Prince Albert, Cape Karoo

Casa Milorca

"Weggesteekte juweel."

Laingsburg, Cape Karoo

Eltos Karoo Stay Guest Farm

"Die omgewing en mense het dit nodig dat ons hulle besoek. Laingsburg is in 'n pragtige omgewing geleë en bied baie meer aan as wat mense besef."

Touws River, Cape Karoo

Komkyk Touwsrivier

"Touwsrivier as ’n dorp bied nie veel nie."

Prince Albert, Cape Karoo

Olive Grove Cottages

"Baie mooi dorpie met ongelooflike Klein-Karoo spasie!"

Prince Albert, Cape Karoo

Casa Milorca

"Pragtige dorpie met lieflike verskeidenheid van winkeltjies - die hotel met Gin bar was 'n verrassing en die "platters" was voortreflik!"

Sutherland, Cape Karoo

Primrose Cottage

"It is a town that is stuck in a time warp, nothing has changed, except the star gazers that are attracted to view the stars and experince the snow and coldness you can find in Sutherland."

Prince Albert, Cape Karoo

At 85 on Church

"Waarde-vir-geld-wegbreekplek, vir 'n vinnige naweek heen en weer."

Merweville, Cape Karoo

Die Botes Huisie

"Moet op elkeen se lys van Karoodorpies wees."

Page
Page 26 - Showing 751 to 780
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers