Geverifieerde Resensie

Cape Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1912 resensies.

Prins Albert, Kaap Karoo

Yellow House

"Pragtige en veilige dorp!"

Sutherland, Kaap Karoo

Ouma Jossie se Huis

"Die sterrekyk was asemrowend mooi."

Prins Albert, Kaap Karoo

Travellers Rest

"Oase in dorre Karoo."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"'n Moet om 1 keer in jou lewe te besoek. Die sterrekyk was ongelooflik!"

Sutherland, Kaap Karoo

Jack of the Karoo

"'n Plek wat mens nie sal vergeet nie! Baie uniek!"

Prins Albert, Kaap Karoo

Saxe-Coburg Lodge

"Lieflike dorp met lekker eetplekke."

Ladismith, Kaap Karoo

Parkside Guesthouse

"Goeie oornagplek op die R62."

Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo Khaya

"Nice place, one of the few Karoo villages that has maintained its charm."

Prins Albert, Kaap Karoo

Yellow House

"'n Moet-sien vir almal."

Prins Albert, Kaap Karoo

Bougain Villa

"Pragtige, rustige dorpie met vriendelike mense."

Prins Albert, Kaap Karoo

81 on Church

"Pragplek, voorwaar 'n juweel in die Karoo!"

Laingsburg, Kaap Karoo

Laings Lodge

"The museum curator was very helpful and friendly."

Merweville, Kaap Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Tyd het hier stil gaan staan. Pragtige, mooi skoon dorpie. Sal altyd 'n plan maak om daar te gaan kuier as ek die geleentheid kry."

Prince Albert Road, Kaap Karoo

The Cottage

"Prince Albert is the most beautiful little town - makes one want to retire there."

Prince Albert Road, Kaap Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Dit is altyd heerlik om Prins Albert te besoek. Een van ons gunstelingplekke. 'n Stop by die Lazy Lizard is altyd deel van ons beplanning vir die allerheerlikste beskuit en etes."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"Pragtige dorpie met baie vriendelike mense."

Prins Albert, Kaap Karoo

Teen die Randjie

"Aangename toeristebestemming."

Ladismith, Kaap Karoo

Ladismith Manor

"Dit is baie mooi daar, die motors en vragmorots ry net soos mal goed deur die dorp."

Prins Albert, Kaap Karoo

Elfen House and Cottage

"Pragtige dorpie met vriendelike inwoners en unieke argitektuur."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"Enige sterrekyker se droom as dit nie bewolk is nie! Ons het ‘n wonderlike donderstorm ervaar met lekker reën. Jupiter het aangename personeel en deur beurtkrag het hulle ons baie tuis laat voel en lekker geëet!!!"

Prins Albert, Kaap Karoo

Swartberg Hotel

"Mooie rustige plaats om te bezoeken; prachtige rit naar de nabij gelegen pas door de Swartbergen."

Prins Albert, Kaap Karoo

Travellers Rest

"Gasvry, skoon en netjiese dorp."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"Gaan kyk na die sterre, dit is cool en baie stil."

Prins Albert, Kaap Karoo

Acacia Cottage

"Remarkable for its state of preservation. Congratulations to the Town Council for resisting the fast food franchises that so often spoil any sense of history, and create litter. Definitely number 1 in South Africa for cleanliness and character. "

Prins Albert, Kaap Karoo

57 Mark Street

"Toerisme is Prins Albert se tweede grootste bron van inkomste en dit was goed om te sien hoe die dorp se infrastruktuur in stand gehou word. Die dorp is netjies. Twee dames by die toeristekantoor is ingelig en vriendelik. Baie goeie Spar winkel. Ons sal mense aanbeveel om Prins Albert te besoek."

Prins Albert, Kaap Karoo

Elfen House and Cottage

"Baie mooi en skoon dorpie en balsem vir jou siel, nadat ons die Swartbergpas gery het. Mooiste omgewing en rustig."

Sutherland, Kaap Karoo

Sterland La Pari Pari & Bay Window

"Dis definitief 'n móét om te gaan sterrekyk by Sterland op Sutherland. "

Blad
Blad 36 - Wys 1051 tot 1080
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang